Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loerie Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 39 resensies vir Loerie Guest House
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Suleen V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suleen V
Gesin met klein kinders

Loerie tranquil and comfortable stay.

Clean, neat and quiet guesthouse very close to shops and restaurants. Rooms are a nice size and comfortable with quality furnishings. Big garden is beautifully maintained.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V
Enkelreisiger

Vriendelike mense.

Baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loerie Guest House se terugvoer

Baie dankie Rina vir die terugvoer. Loerie Guesthouse

Loerie Guest House
Bok V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bok V
Besigheidsreis

Just a sleep over for work.

Everything you need and as per the items and rooms listed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lireze G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lireze G
Enkelreisiger

Skoon, netjies en gerieflik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Mariette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen nagrus gehad nie.

Sal die gastehuis nie aanbeveel nie. Gaste wat daar gebly het het so geraas en geswem van 02h00 die oggend tot 05h00 toe. Het geen nagrus gehad nie. Die na-ure nommer wat gegee word was nie beantwoord nie. Het gaste gevra om sagter te wees, maar hulle het hul nie daaraan gesteur nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loerie Guest House se terugvoer

Goeiedag Mariette

Baie jammer om van julle slegte nag by Loerie Gastehuis te hoor. Ek het onmiddellik die probleem ondersoek.
Lori was aan diens die naweek, sy het die kantoorfoon deurgesit na die selfoon, maar het vergeet tydens beurtkrag werk die selfoon nie. Ek het haar aangespreek daaroor en het ook gevra dat hulle my persoonlike telefoon nommer op die lys in die kamers moet sit.
Dit is regtig moeilik om gaste tydens die beurtkrag uit die swembad te hou a.g.v. die hitte in Hoedspruit en die lugverkoelings wat af is.

Ek vra omverskoning en hoop jy aanvaar dit en maak weer n draai. Ons gradeer jou graag op na n beter kamer en sluit 'n ontbyt in.

Bosveld Groete

Susan

Loerie Guest House
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bok V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bok V
Besigheidsreis

Het vir besigheid oorgebly maar sommer van die begin af tuis gevoel.

Baie netjies skoon en vriendelike diens. Alles wat 'n mens nodig het en meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie D
Gesin met klein kinders

Die ontvangs dame moet gekomplimenteer word vir die diens wat sy persoonlik gelewer het.

Kleinkinders het baie lekker saam met ouma in swembad gaan swem en speel, die hele verblyf was werklik voortreflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loerie Guest House se terugvoer

Dear Guest
It was a pleasure to have you here at Loerie Guesthouse,
Thank you for your visit, hope to see you soon again,
Warm Regards
Loerie Guesthouse

Loerie Guest House
Thomas P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie lekker oornagplekkie.

Die gastehuis is in 'n lekker stil omgewing. Baìe rustige atmosfeer. Vriendelike en hulpvaardige personeel. Alhoewel ons vroeg daar was het hulle ons steeds geakkommodeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
René D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René D
Enkelreisiger

Meer as voldoende

Baie lekker gebly, rustig, ligging goed, vriendelike diens, netjies, skoon, veilig, sal dit vir elkeen aanbeveel wat daarheen of daardeur reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loerie Guest House se terugvoer

Net 'n kort maar baie opregte dankie vir die goeie en opbouende terugvoer wat ons van jou ontvang het, dit maak ons baie trots om hierdie kommentaar te ontvang.
Baie dankie ook vir die tyd wat jy geneem het om dit te skryf, dit word opreg waardeer,
Ek deel dit met die span.

Loerie Guest House
Jim L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jim L
Saam met vriende

Comfortably accommodated.

We enjoyed our time here. As temperatures were well into the 30's, the pool was much appreciated.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gemaklike akkommodasie.

Ons het ons tydjie geniet. Die temperature was in die 30's so die swembad is baie waardeer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loerie Guest House se terugvoer

Good day Jim,

Thanks for your positive review, hope to see you again.

Loerie Guest House
Tiaan V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan V
Enkelreisiger

Wonderlike, skoon en netjiese verblyf.

Die personeel is baie behulpsaam. Die kamer was silwerskoon en so netjies. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loerie Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer dit word hoog waardeer. Hoop ons sien jou gou weer.

Vriendelike Groete
Loerie Personeel

Loerie Guest House
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Co P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Co P
Saam met vriende

Ons het baie lekker daar gebly. Ek het egter twee probleme wat ek graag met julle wil deel.

Die eerste aand slaap ons op die eerste vloer, toe moes ons ons bagasie self boontoe dra en die volgende oggend weer afdra. Dis nie so erg as jy jonk is nie, maar ek is 81 jaar oud en my knieë wil nie meer so lekker nie.Volgende keer sal ek beslis by my bespreking aandring op 'n kamer op die grondvloer. Die tweede probleem wat ek het is dat die motors almal buite moet staan sonder enige beskerming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel P
Gesin met tieners

Perfect location very friendly staff.

Good value for money. Perfect and quiet location. Clean and tidy rooms. Limited channels on TV. Very tidy and neat gardens.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfekte bestemming, baie vriendelike personeel.

Goeie waarde vir geld. Ideale en rustige plek. Skoon en netjiese kamers. Beperkte kanale op TV. Baie netjies en netjiese tuine.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V
Besigheidsreis

Lekker plek.

Pragtige plek, rustig en baie netjies, baie vriendelik ontvang. Sien julle binnekort weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loerie Guest House se terugvoer

Goeiedag Nadia,

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit opreg. Dit was lekker om julle hier te kon verwelkom.

Ons hoop om julle binnekort weer te sien.

Groete,
Karen

Loerie Guest House
Loeie A - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Loeie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juan D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Het slegs een nag oorgeslaap maar dit was definitief die prys werd! Baie goeie kliëntediens en die kamer was baie ruim en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loerie Guest House se terugvoer

Juan
Baie dankie vir die terugvoering, dit word hoog waardeer. Ons hoop om julle gou weer te sien
Groete
Susan Scheepers
Eienaar

Loerie Guest House
Bruce G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bruce G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Personeel baie vriendelik en behulpsaam en verblyf skoon, netjies en stil.

Personeel baie vriendelik en behulpsaam met ons versoeke. Net een nag oorgeslaap, maar sal definitief weer bly as ons in Hoedspruit moet oornag. Kamer was skoon, netjies, goed toegerus en gemaklik. Die oggend vroeg het twee groot vlakvarke die straat af gedraf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daan E - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Daan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik plek. Maar kamer no. 1 is 'n ramp. Teen straat en raserig. Ek glo die ander kamers is baie beter.

Teen straat. Almal moet teen jou kamer verb loop. Bly gerus daar, maar nie in kamer 1 nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loerie Guest House se terugvoer

Hallo Daan, dit was vreeslik aangenaam om vir jou en Melanie hierdie naweek te kon ontmoet. Ek vertrou julle het veilig by julle bestemming aangekom. Ek vra groot verskoning vir die bedrywige Saterdagnag! Hier was 'n groot toernooi in Hoedspruit wat tot laat Saterdagnag aangehou het. Ons het 'n groep bespreking gehad vir die beoordeelaars van die toernooi. Wat dinge vererger het, was dat hulle ander mense na ons toe verwys het. Die tweede groep het baie laat, en in 'n 'party mood' hier kom aanklop vir akkomodasie en is toe weer terug om verder te gaan partytjie hou. Kortom, dit was net 'n abnormaal 'lewendige' aand. Ons sal julle baie graag weer hier wil akkomodeer, en sal verseker vir julle 'n ander kamer gee.

Vriendelike groete,
Cindy

Loerie Guest House
Marius R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid was baie skoon en netjies. Ontvangs was 1ste klas en baie vriendelik.

Ons sal Loerie beslis kan aan beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loerie Guest House se terugvoer

Hi Marius
Jammer ek reageer nou eers op hierdie mooi terugvoer. Baie dankie dat julle by ons bespreek het en ons hoop om julle gou weer by ons te sien.
Groete
Susan Scheepers
Eienaar

Loerie Guest House
Tania P - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie, veilige oornagfasilitiet.

Waarde vir geld aangesien dit net 'n oornagfasilitiet was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marja Van Der Vliet N - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marja Van Der Vliet N

Nice and clean very friendly host.

We have had a lovely stay in Loerie Guest House, very friendly people.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Netjies en skoon en vriendelike gasheer.

Ons het baie lekker gebly in Loerie Gastehuis, baie vriendelike mense.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Elaine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was kort aangesien ons laat ingeboek het en vroeg weer gery het.

Die dame by ontvangs was baie vriendelik, maar onkundig. Het my ongemaklik laat voel omdat sy nie seker was of die verblyf ten volle betaal was nie. Die kamer was voldoende, maar die lugversorging het nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loerie Guest House se terugvoer

Goeiedag Elaine,
Baie dankie vir die terugvoering, ek is toevallig in die gastehuis vir die week en het die saak met die dames in die kantoor opgeneem. Die dame wat julle ontvang het is nuut by ons en is nog nie baie vertroud met LekkeSlaap se rekenings nie. Ons het haar weer vandag gewys hoe die verskillende agente werk. Baie jammer daaroor. Die kamer wat julle bespreek het is 'n "budget room". Ek het uitgevind hulle wag vir die moeder bord vir die lugversorger, nadat dit deur die weer beskadig is,
Hoop U aanvaar ons verskoning en as u weer inkom gee ons U graag 'n ontbyt gratis.
Loerie Groete

Loerie Guest House
Thea C - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea C
Enkelreisiger

Presies net soos wat ek nodig gehad het vir die oornagverblyf.

Baie vriendelike diens van voordeur tot kombuis. Pragtige tuin en skoon geriewe. Die chef het uit haar pad gegaan met 'n heerlike tuisgekookte maal en nagereg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Francois B
Saam met vriende

Nie goeie waarde vir geld nie.

Vanweë die uitleg van die gebou is dit moeilik om met bagasie na die kamer te beweeg. Nie veilige parkering vir jou voertuig nie. Kamer se dakwaaier was stukkend asook muskietgaas voor badkamervenster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneli N - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneli N
Enkelreisiger

My verblyf was aangenaam.

Dit was net vir die aand, maar het my verblyf geniet. Ek het net vergeet om aan die eienaar te noem: Ek geen warm water gehad het die aand toe ek gestort het nie. Die aandete en ontbyt was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loerie Guest House se terugvoer

Hi Anneli,
Dankie vir jou positiewe terugvoering word hoog waardeer. Ons is baie jammer dat daar nie water was die aand nie, was nie bewus dat die hele dorp sonder water was nie. Ons het die volgende oggend die boorgat aangesit en die tenk vol gemaak.
Aanvaar asb. die verskoning.
Vriendelike groete
Susan

Loerie Guest House
Jackie P - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie P
Gesin met klein kinders

Vriendelik ontvang.

Was heerlik om in die donker na 'n lang pad so vriendelik en behulpsaam ontvang te word. Sal verseker weer daar gaan oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loerie Guest House se terugvoer

Hi Jackie,
Baie dankie vir jou vriendelike opmerking, dit maak dat ons net harder sal werk om die standaard so te hou. Dit word opreg waardeer. Hoop ons sien julle weer

Vriendelike Groete
Loerie Personeel

Loerie Guest House
Abigail S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abigail S

Good service and very friendly staff.

We came late but they still accommodated us with dignity and their service is very good. The place and the environment is also good. I'm very satisfied with their hospitality. We had a lovely night and we enjoyed every moment. Everybody will miss Loerie. We made memories for our trip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl K - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Liesl K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onaangenaam. Sal nooit weer van hulle dienste gebruik maak nie.

Die parkeerarea was gevul met Toyota-voertuie en 'n trok en daar was nie parkeerplek vir ons nie. Met aankoms was die dame aan diens blatant ongeskik oor die kamer wat aan ons toegewys is, al het ons vooraf geskakel om te bevestig dat ons 3 volwassenes is. Die afstandbeheer voorsien vir die in/uit by die hek was nie aan die kamersleutels vas nie en was ook buite werking. Die man wat die klokkie beantwoord het, was ongeskik en kortaf. Ons het gereël vir ontbyt, die eetsaal was vol konstruksiewerkers, daar was nie tafels gedek nie, nie genoeg kos, eetgerei, glase ens. nie. Nee wat, dit was 'n uiters onaangename ervaring. Loerie sien my nooit weer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emmanuel M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmanuel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The area was good, excellent service and customer friendly.

I would like to visit the area again. It is a customer friendly area with good facilities. The service is of best quality and the rooms are clean and the environment is safe. It is a quiet area where you can enjoy yourselves and can even invite friends to come along and have a good time there when you're visiting the province.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ben B
Besigheidsreis

Gerieflik.

Dit voldoen aan basiese vereistes behalwe dat daar nie toesluitparkeerplek is vir voertuie nie. Voertuie slaap op die sypaadjie en sonder 'n sekuriteitswag. Dit maak ons Gautengers maar senuagtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus H - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacobus H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek vir oorslaap en ry!

Dis 'n baie goeie bestemming en plek om oor te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico T - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nico T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak!

Ontbyt was swak en nie ingesluit by prys nie. Moes blykbaar vooraf reël. Kamer lawaaierig. Ruit is los en wind ruk en pluk daaraan. Takke van bome skuur teen sink op afdakkie voor kamervenster. Ontvangs onprofessioneel. Stort neem 4 minute voor die water warm is. Geen goeie koffie en melk in kamer nie. Net Ricoffy. Bedliggie het kortsluiting nie altyd nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loerie Guest House se terugvoer

Ontbyt - Ons het vir die gas gratis ontbyt aangebied, al is dit nie by die kamerprys ingesluit nie. Dit word egter nie genoem nie.
Kamer lawaaierig - Die gastehuis is in die dorp, so dit kon dalk geluide van buite wees, die oorsaak van die lawaai word ongelukkig nie genoem nie.
Ruit is los - Die wind het erg gewaai daardie nag maar die ruit is nie los nie. Die vesterknip is vaster gedraai wat die probleem opgelos het.
Takke - Die boom het uitgegroei en ek glo dat dit dan die dak geraak het. Dit is intussen teruggesnoei.
Ontvangs onprofessioneel - Ek weet nie wie die gas ontvang het nie, maar ons sal beslis daaraan werk.
Stort - Dit het n swaaikraan wat waarskynlik na die verkeerde kant geswaai is. Die warmwatersilinder is naby aan die kamer, dus is die water veronderstel om vinniger warm te word.
Koffie - Ons verskaf slegs kitskoffie, suiker en Cremora. Dit is om ons tariewe veel laer te hou as die duurder hotelle.
Bedliggie - Dit het toe ek daaraan raak aan- en af gegaan, wat moontlik deur 'n los draadjie veroorsaak is. Dit is intussen herstel.

Loerie Guest House
Alan N - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice home away from home.

We had a large comfortable room inside the main house. Plenty of cupboard space. Large en-suite bathroom with bath and shower. Overlooks a small garden. Comfortable communal lounge. Breakfast was adequate. Pleasant atmosphere. Good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie S
Gesin met klein kinders

Vriendelike ontvangs.

Hulle het vir ons veilige parkering gebied met bagasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthinus (grizzly) P - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus (grizzly) P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, ruim en stil.

Baie dankie aan elke personeel lid van die gastehuis. Ons was letterlik pootuit toe ons daar arriveer. Ongeag ons gemoedstoestand het die dame by ontvangs ons baie gehelp en deurentyd vriendelik gebly. Selfs my nukkerige voorkoms met 'n glimlag aanvaar. Ons het baie lekker ongestoord gerus. Baie, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie G - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie G
Gesin met tieners

Puik!

Baie netjies en waarde vir geld. Sal met vrymoedigheid te alle tye aanbeveel! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loerie Guest House se terugvoer

Goeiemore

Baie dankie, ons waardeer die kompliment opreg.

Groete
Karen

Loerie Guest House
Glynis K - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Glynis K
Gesin met tieners

Well maintained and very clean. Excellent overnight accommodation.

Very pleasant guest house. Owner was on site and welcomed us. Supplied us with a lock-up facility for our fully loaded vehicle and trailer. Very large room with 3 beds and sleeper couch. Clean and comfortable. Close to town centre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakkals-straat 85, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2ZTg5MzYzLWFhY2ItNDE5MS1iZjRlLWRkMWJiMGRhM2ViMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 85 Jakkals Street Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -24.35294663499 30.944226980209