LoerieRoepEstate
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loerieroep Nr. 5, Op die R957, Sterkspruit, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
LoerieRope bied selfsorgverblyf wat deur die eienaar bestuur word, net 5 km vanaf Mbombela (Nelspruit) wat deel van die Panoramaroete vorm. Die verblyf is in 'n groot, welige tuin met 'n uitsig oor die bergvallei, naby winkelsentrums en besienswaardighede geleë. Hiér kan gaste pragtige foto's neem, lekker braai, of in die plonspoel afkoel.
Verblyf word in 6 eenhede met slaapplek vir 2 tot 6 gaste gebied. Elke eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis, badkamergeriewe, plafonwaaiers, 'n TV met Netflix en gratis WiFi. Eenheid 3 en Eenheid 5 het albei lugversorging.
Gaste het ook toegang tot 'n groot grasperk en 'n plonspoel op die perseel. Diegene wat van bome en voëlkyk hou, sal 'n verskeidenheid spesies in die area kan sien. Die verblyf het sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.
LoerieRoep is naby dorpies soos die Kaapsehoop, Sabie, Graskop, Blyderivierspoort, Bourkes Luck-kolkgate, Hazyview, Witrivier, Barberton en die Krugerwildtuin geleë.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Duits
- Spaans
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marco Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 104
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Loerieroep Nr. 5, Op die R957, Sterkspruit, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Gaste dink LoerieRoepEstate het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Panoramaroete Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loerieroep Nr. 5, Op die R957, Sterkspruit, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom