Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loeries Nest

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loerielaan 21, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Loeries Nest is in die idilliese kusdorpie Jeffreysbaai geleë. Dit is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat perfek is vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby die strand. Daar is geen beurtkrag nie.

Dié knus eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n eenplaat-gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 2 dubbelslaapbanke, koffietafel en 'n TV met Netflix en Showmax. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n vrystaande braai en 'n eetarea wat ideaal vir 'n buitelug-eetervaring is. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Vir diegene wat die area wil verken, is visvang, verskeie restaurante en fietsryroetes naby.

Slaapplek

’n Bespreking by Loeries Nest sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Loeries Nest
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ronel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 11

Ligging

  • Loerielaan 21, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Loeries Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loerielaan 21, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1465ed94361badfb006415236fc29b4d62d5562e64efc343d160c0a8527017ac682d74a24861f3824ee3cad9a1894ef43ec2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 21 Loerie Avenue Aston Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.0773084 24.9062385
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem