Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loft on Main

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 74a, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Loft on Main is 'n ateljee-woonstel op die eienaar se eiendom in Onrus. Onrus is teen die kus naby Hermanus en skuil tussen berge, riviere, strandmere en die see. Dit is ook naby die bekende Hemel-en-Aarde-vallei.

Dié ruim eenslaapkamerwoonstel is ideaal vir 2 volwassenes en 'n kind. Die solderkamer het 'n dubbelbed en daar is slaapplek vir 'n kind op die slaapbank in die leefarea. Die en suite-badkamer het 'n stort.

Daar is 'n oopplan-kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf, tee-en koffiemaakgeriewe en basiese eetgerei en breekware toegerus is. WiFi is ingesluit.

Gaste het toegang tot hul eie ingang, 'n braai-area en veilige parkeerplek. Onrus bied wandel- en voetslaanpaadjies langs die skiereiland na die Onrus-strandmeer en gaste kan swem, snorkel, haaihokduik, walviskyk, fietsry en voetslaan.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Charles H
Saam met lewensmaat
5.0
Uitmuntend, gasvry en gerieflik. Dit was voorwaar 'n snoesige en netjiese plekkie! Alles was in plek en nog meer! Ons tydjie van verblyf was 'n kosbar...
Sien meer
Okt 2024
Shawn V
5.0
Fun and relaxing. The hostess was very welcoming. We were allowed to use the braai facilities. A welcoming gift of rusks and chocolates...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Lionel H
Saam met lewensmaat
5.0
It was a great stay. Excellent host. Will go back anytime.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Anel V
Saam met lewensmaat
5.0
Goed, netjies en mooi. Baie lekker gebly. Baie netjies en mooi.
Aug 2024
Revaldo E
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Baie lekker alhoewel dit baie koud was, maar ons het 'n heater en ekstra komberse gehad om seker te maak ons bly warm.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 74a, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Loft on Main het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 74a, Onrus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAou1o7EWFCKQJk5nl6gbWLiTTJl4MCZxLz4pazUidRxopEW2EdS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 3 mense 33 5 1 5 74A Main Road Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.408770350089 19.167207435025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang