Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loft Views

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: East Lake Island-weg 40, Marina Da Gama, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Loft Views is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Marina Da Gama, Kaapstad. Dit bied slaapplek aan 4 volwassenes. Die woonstel het ook 'n lieflike berguitsig en 'n uitsig oor die water.

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koniningingrootte-bed. Die tweede badkamer het 'n bad en daar is ook 'n aparte gastetoilet.

Die kombuis is met 'n gasstoof, lugbraaier, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die woonstel het elektrisiteit en WiFi wat met 'n batteryrugsteunstelsel werk sodat gaste nooit sonder internet sal wees nie. Daar is ook 'n omsetter vir die TV en sodat gaste elektroniese toestelle kan herlaai. Gaste het toegang tot die volledige boonste verdieping, veilige parkeerplek asook waterkant-toegang.

Die woonstel is goed ontwerp en heerlik ontspannend aangesien dit teen die waterkanaal is. Dit bied 'n pragtige uitsig en daar is ook 'n trapbootjie sodat gaste die kanale kan verken. Die omliggende area is perfek vir luilekker wandelinge en onder by die water is daar 'n KolKol-houtvuurwarmbad met 'n groot houtdek.

Slaapplek

’n Bespreking by Loft Views sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Jacuzzi
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Sue Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 5

Resensies 3

Maande gelys 12

Ligging

  • East Lake Island-weg 40, Marina Da Gama, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: East Lake Island-weg 40, Marina Da Gama, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f11d07417a8f19963683b051134f994bec145d87dbe139ee3cdbaf455abcae7e6ca0a92ecf35c2c6fd86cc1b0c20a79a7fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 40 East Lake Island Way Marina Da Gama 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.091897 18.4776905
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem