Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Log in @ 118

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Log in @ 118
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sakkie M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie M

Awesome sal aan almal aanbeveel en self weer gaan kuier.

Baie lekker gewees en gasvryheid was vir ons een van die uitstaan punte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele U - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Michele U
Gesin met tieners

Lieflike plekkies en so gerieflik ingerig. Heerlike tuin met grasperk.

Baie lekker daar gebly. So mooi skoon en gerieflik. Die tuin met stoele en tafeltjies was lieflik om te gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect location.

We had family staying at Klipdraai, 118 is only 4 minutes away which makes it easy to go back and forth daily. All the amenities are there, including a gas stove in case of load shedding. The place was secure, and parking was right outside the door under a carport. The hosts were wonderful and made us feel welcome and were available if needed. If you are stopping in Meyerton for a few days, I would recommend that you stay here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederick G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick G
Besigheidsreis

Gemaklik, privaat, lekker.

Goeie ligging, vriendelike mense, behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinell W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinell W
Gesin met klein kinders

Besigheid en wegbreeknaweek.

Puik, skoon, netjies,vriendelik. Met ons aankoms was ons vriendelik ontvang. Pragtige tuin met 'n rustige atmosfeer. Die eienaar het uit sy pad gegaan. Het self aangebied om vir ons camping cot te reël vir ons 15-maande-oue baba. Loadshedding was nie 'n probleem met die liggies en gasstoof in die huisie nie. Johan het seker gemaak ons het alles wat ons nodig het. Sal vir seker die plek kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gloria E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gloria E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike gasheer en alles was perfek. Baie welkom gevoel. Sal baie beslis aanbeveel.

Alles perfek en skoon. Kon nie die WiF optel nie, maar ek het nie daaroor navraag gedoen nie, was al laat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Log in @ 118 se terugvoer

hi Gloria baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit opreg en jul enige tyd welkom om weer te kom kuier
Wi-Fi sal daarop inkyk en werk maak daarvan.
Log In @ 118 Groete

Log in @ 118
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rabielaan, Rothdene, Meyerton, 1960, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb85295d4ddf919999e6140b17a004419fcb4b8f94cc753a262226a87ae8270622674013d3015224910b288042e83e7551b98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Rabie Avenue Rothdene 1960 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.600898194398 27.992966920137
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem