Loloho Lodge
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 13 Bickey Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R2 950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Loloho Lodge is naby die Seepunt Promenade in Kaapstad geleë. Dit is ook naby verskeie restaurante, kroeë, winkels, vakansie- en sakegeriewe wat gaste kan besoek.
Verblyf word in 1 Superieur 2-Enkelbedkamer, 3 Superieur Dubbelkamers, 1 Dubbelkamer en 1 Sakpaskamer. Al die kames het gemaklike beddens en badkamers met storte, toilette en wasbakke.
WiFi en 'n slim-TV is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot die swembad, en daar is parkeerplek op die straat.
Nabygeleë aktiwiteite sluit fietsry, swem, bergfietsry, voëlkyk, wynproe en tennis in.
Ligging
- 13 Bickey Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 13 Bickey Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang