Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lone Wolf's Lair

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Lone Wolf's Lair
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Anton G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf en geriewe. Rustig.

Die verblyf is 5-ster en bied 'n lieflike groot bed. Ons het die kaggel en Jacuzzi voluit benut aangesien dit koud was buite. Ons twee brakkies was ook welkom en het lekker baljaar. Die eienaar het 'n baie professionele benadering en is tegemoetkomend. Ons het dit terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lone Wolf's Lair se terugvoer

Goeiedag Anton.
Baie dankie dat jul Lone Wolf's Lair geboek het en ook vir jul goeie resensie. Jul was ook uitstekende gaste.
Beste groete
Antoinette

Lone Wolf's Lair
Sarah S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful private getaway, perfect for couples wanting to rekindle the love and enjoy the beautiful views & surrounding nature.

We really enjoyed our stay and would recommend to couples for special occasions and a break away from the city life. The only unfortunate experience was the continuous daily noise from the neigbouring houses doing construction work and shouting very loudly from early hours of the morning before 6am and till late at night partying but that is however no reflection on Lone Wolf's Lair what so ever so it was just unfortunate disrupting the peace of the tranquil environment. Antoinette was so wonderful with her communications throughout the trip and her attention to detail and tentativeness was highly appreciated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lone Wolf's Lair se terugvoer

Thank you so much for taking the time to do a review Sarah. I know the neighbours lost their home closest to the river during the recent floods and are busy with construction work etc. If only you were in contact with me during this time I could have spoken to them. You were a great couple to have and left the place so neat and tidy. The noise etc. is really not an everyday occurence. I do apologise though.
Kind regards,
Antoinette

Lone Wolf's Lair
Kobus C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus C

Die besoek was in alle opsigte besonders, unieke opset en met soveel detail uitgerus en toegerus.

Ligging is ook perfek, afgesien van die tema van en in die eenheid wat besonder uitgebeeld word. Omgewing is so mooi en rustig en voel op enige gegewe tyd veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lone Wolf's Lair se terugvoer

Goeiedag Kobus. Ek waardeer jul mooi terugvoer. Baie dankie vir jul besoek. Was n voorreg om jul te huisves.

Lone Wolf's Lair
Zane H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zane H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjiemooi.

Was ongelooflik rustig en lekker om te rus by Lone Wolf's Lair. Die rivier is reg langs die Lair en dit skep 'n ongelooflike atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lone Wolf's Lair se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi terugvoering en ondersteuning, Zane. Dit was 'n voorreg om jul=le te akkommodeer. Hoop om julle gou weer te sien.

Lone Wolf's Lair
Anize G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anize G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Alles is pragtig en selfs beter as die foto's. Daar is nie een negatiewe ding om te sê oor Lone Wolf nie. Werklik 'n belewenis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lone Wolf's Lair se terugvoer

Baie dankie Anize. Ek waardeer jou mooi terugvoering en baie dankie vir julle vriendelike ondersteuning. Dit was my voorreg om julle te huisves.
Vriendelike groete,
Antoinette

Lone Wolf's Lair
Vincent P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Clean, secluded and one of the best private stays. Value for money. Just a shame i can only rate 5 stars as it is a 10 star stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lone Wolf's Lair se terugvoer

Goeiedag Vincent. Baie dankie vir jul mooi terugvoer. Dit was my plesier om jul te huisves.

Lone Wolf's Lair
David K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Baie dankie Antoinette. Wonderlike plek en die jacuzzi was 10/10 gewees. Baie om te doen, is reg op die Vaalriver met die mooiste sonsondergang. Sal enige dag weer teruggaan na Lone Wolf's Lair.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lone Wolf's Lair se terugvoer

Goeiedag David.
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Hoop om jul weer te sien.

Lone Wolf's Lair
Leoni B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie romanties.

Wat 'n fantastiese plek, die dekor is pragtig, plekkie is volledig toegerus, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lone Wolf's Lair se terugvoer

Goeiedag Leoni.
Baie dankie dit is my voorreg om jul as gaste te ontvang.

Lone Wolf's Lair
Michelle V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow! Amazing stay.

It was just an amazing weekend. It is so beautiful there and tranquil. Even with loadshedding, everything, everything was perfect, well prepared and there is everything you need. We had so much fun chilling in the Jacuzzi, sitting in front of the fire place playing games. The bed is super comfortable and the bathroom amazing. Highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lone Wolf's Lair se terugvoer

Good day Michelle.

Thank you so much for this absolutely stunning review. It was great accommodating you at Lone Wolf''s Lair. You are a super guest as well. Looking forward to seeing you in future.

Warm regards
Antoinette

Lone Wolf's Lair
Leanne E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Als was wonderlik, behalwe dat geen back up is vir wanneer daar iets fout gaan. Die WiFi was af die hele naweek (geen back up WiFi vir as daar fout gaan met huidige een), was ingesluit in die prys/advertensie, generators/inverters was beskadig (geen back ups), so geen internettoegang en gee krag wanneer daar loadshedding was (als wat ingesluit was en voor betaal was).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lone Wolf's Lair se terugvoer

Goeiedag Leanne. Ek wil graag weer eens om verskoning vra vir die ongerief. Soos ons bespreek het was daar 'n vreeslike storm die Donderdag aand voordat julle ingeboek het. Die donderweer het baie toerusting uitgeslaan. Die elektrisiën was so besig dat hy nie op daardie stadium aan my probleme kon aandag skenk nie. Hierdie geriewe is nie noodwendig by die prys ingesluit nie aangesien nie al ons kliënte nodig het om daarvan gebruik te maak nie. Ek wil steeds graag vir jou 'n 50 persent afslag aanbied indien jul wel weer sou bespreek. Baie dankie vir jou terugvoer. Ons streef daarna om ons gaste die beste te gee en sal graag wil oopmaak vir die ongerief.
Beste groete
LWL

Lone Wolf's Lair
Vanaf R5 100
R5 100 R3 570
per nag, vir 4 mense
Vanaf R5 100
R5 100 R3 570
per nag, vir 4 mense
Vanaf R5 100
R5 100 R3 570
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lapa Manzi 4, Lindequesdrif, Vaal Oewer, Parys, 1911, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5d13a22b4f6920a6e38364ad2d9f848705e2921974a1c9a25ea8e9b5d031084f04f95dc633f9a7446ae292645edea4fb8ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 100 nouVanaf R3 570 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 4 Lapa Manzi Lindequesdrif, Vaal Oewer 1911 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.785555555556 27.540555555556
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem