- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 53 Loop Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Long Acres Bahamas Accommodation is in die kusdorpie Langebaan aan die Weskus geleë.
Dié verblyf bestaan uit 4 volledig gemeubileerde selfsorgeenhede wat elkeen slaapplek aan 2 of 3 gaste bied.
Bahama 1 is 'n klein enkelwoonstel met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer, 'n klein kombuisarea en 'n privaat, beskutte braai-area. Dit is 'n enkelwoonstel en die kleinste van die 4 eenhede, dus is daar slegs 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en 'n klein wasbak.
Bahama 2 is 'n eenslaapkamerwoonstel met 1 dubbelbed, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitkamer met sy eie privaat braai-area. Kinders bo 10 jaar betaal ekstra per nag.
Bahama 3 op die tweede vloer het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en -sitkamer, en 'n privaat braai op die balkon. Kinders bo 10 jaar betaal ekstra per nag.
Bahama 4 is ook op die tweede vloer en het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en -sitkamer, en 'n balkon sonder braaigeriewe. Daar is wel 'n ekstra braaiplek in die parkeerarea. Bahama 3 en 4 deel 'n ingang na die ander 2 eenhede. Kinders bo 10 jaar betaal ekstra per nag.
Geen handoeke word voorsien nie.
Ander geriewe in elke eenheid sluit 'n TV, DStv en veilige parkeerplek in.
Doendinge in die omgewing sluit swem, sweefski, seilplankry, hengel, visvang en perdry langs die strand in. Nabygeleë besienswaardighede sluit die Weskus Nasionale Park en Mykonos Kasino in.
Neem asb. kennis geen besoekers word toegelaat tensy daar nie vooraf kennis gegee is nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Bahama 1 is 'n enkelwoonstel met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n bad en stort, en 'n kombuisie. Die eenheid het ook 'n privaat, beskutte braai-area en DStv-kanale. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Handdoeke word nie voorsien nie. Let asb. daarop dat dié eenheid die kleinste van die 4 is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Kinders bo 10 jaar betaal ekstra per nag.
- Geen troeteldiere.
- Geen besoekers word toegelaat tensy daar vooraf kennis gegee en ID nommers van besoekers oorhandig word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Bahama 2 is 'n eenslaapkamerwoonstel met 1 dubbelbed, 1 badkamer met 'n bad en stort, en 'n ten volle toegeruste kombuis sonder 'n oond. Ander geriewe sluit 'n TV, DStv, braai-area en veilige parkeerplek in. Handdoeke word nie voorsien nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Kinders bo 10 jaar betaal ekstra per nag.
- Geen troeteldiere.
- Geen besoekers word toegelaat tensy daar vooraf kennis gegee en ID nommers van besoekers oorhandig word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Bahama 4 beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 1 badkamer met 'n stort-oor-bad. Die eenheid deel 'n ingang met Bahama 3 op die boonste vloer. Daar is 'n oopplan-kombuis en -leefarea, en 'n privaat balkon. Ander geriewe sluit 'n TV, DStv en veilige parkeerplek in. Handdoeke word nie voorsien nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Kinders bo 10 jaar betaal ekstra per nag.
- Geen troeteldiere.
- Geen besoekers word toegelaat tensy daar vooraf kennis gegee en ID nommers van besoekers oorhandig word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Bahama 3 beskik oor 'n dubbelbed en 'n volledige badkamer met 'n stort-oor-bad. Daar is 'n balkon met 'n braaiplek. Die kombuis is met alles toegerus, behalwe 'n oond. Die woonstel het 'n gedeeltelike ingang en veilige parkeerplek. Handdoeke word nie voorsien nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Kinders bo 10 jaar betaal ekstra per nag.
- Geen troeteldiere.
- Geen besoekers word toegelaat tensy daar vooraf kennis gegee en ID nommers van besoekers oorhandig word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Suzette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 206
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Bahama 1
- Selfsorg
- Bahama 2
- Selfsorg
- Bahama 4
- Selfsorg
- Bahama 3
- Selfsorg
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R250 moet direk aan die eiendom betaal word.