Long Island 13
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 70, Chakas Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 042 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Long Island 13 is in Chakas Rock, Ballito en is 'n lieflike selfsorgwoonstel net oorkant die ikoniese Thompsonsbaai-strand. Dit is ideaal vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie aangesien dit 'n mooi see-uitsig het.
Die woonstel is op die grondverdieping en het slaapplek vir 6 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie kamer bied ook toegang tot die stoep met 'n gedeeltelike see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die laaste slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste in hierdie slaapkamer gebruik 'n gastebadkamer met 'n stort-oor-bad. Elke slaapkamer het lugversorging en handdoeke en linne word voorsien. WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea met lugversorging het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Gaste kan eet en ontspan op 'n stoep met 'n see-uitsig en gasbraaigeriewe is beskikbaar.
Hierdie eenheid het 1 oop parkeerplek en 'n toesluitmotorhuis vir voertuie. Boonop het gaste toegang tot die gemeenskaplike swembad.
Slaapplek
’n Bespreking by Long Island 13 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Ballito Accommodation Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 63
Maande gelys 9
Ligging
- Ocean-rylaan 70, Chakas Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 70, Chakas Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom