Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Longbeach apartment

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Robin Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 3

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Longbeach apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Nicolene K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene K
Gesin met klein kinders

Alles was mooi skoon en netjies en so lekker ingerig. Sal definitief weer kom!

Ons het heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Treffend verwelkomend netjies en seer aangenaam.

Wat 'n heerlike verrassing om in 'n netjiese verblyf in te stap en dit nog boonop binne loopafstand van die strand en lang stap op die promenade. Ons het die verblyf gesellig gevind en sal dit graag aanbeveel as 'n juweeltjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Longbeach apartment se terugvoer

Hi Joan, baie dankie. Ek waardeer - julle is baie spesiaal.

Longbeach apartment
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longbeach apartment, Longbeach Thompson-straat, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2584ddb8384e90b32b552633f6373e33b6b66f986411a8c7c9b6fb5771dfd0e51c1cbd1ec5a11ff2907034d98392576b1bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Longbeach apartment Longbeach Thompson street 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.102972158347 18.816638530885
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem