Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lord Carnarvon Small Hotel

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Carel Pieter Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 168

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 42 resensies vir Lord Carnarvon Small Hotel
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Kees V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kees V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect stay!

Beautifully furnished. Well-stocked bar and restaurant. The food was perfect. Friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lèzl P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lèzl P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n warm pad met 'n heerlike, verfrissende oornag in Carnarvon.

Veilige parkering was vir ons belangrik, aangesien ons 'n waentjie gesleep het. Die parkering was agter geslote hekke - baie veilig. Die woonstel was omring deur 'n netjiese tuin en ligte, kombuisie met koelkas (en ys - dit was baie warm) waarin ons die res van ons padkos kon koel hou. Ons het aandete vooruit bestel en dit was op tyd, en baie moeite is gedoen om dit heerlik, warm en pragtig voor te sit. Die slaapkamer en badkamer het geen tekorte gehad nie. Daar is 'n lugversorger, hoewel dit nie heeltemal van die hitte ontslae kon raak nie - dit is ons mening dat die kamer nog meer aanloklik sou wees met 'n waaier. Ons het vroeg ontbyt gevra en dit is bedien by die Officer's Mess. Die dames het weereens baie moeite gedoen, en dit was heerlik, genoeg en vullend. Ons het ook gevra vir koffie vir die warmfles, en dit was sonder moeite aan ons verskaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andrew R
Saam met vriende

Bietjie teleurstellend.

Gemiddeld. Skoon en netjies, maar badkamer "extractor" het nie gewerk nie en venster kom nie oopmaak nie. Die omgewing is ook nie lekker nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernard S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard S
Besigheidsreis

Baie tevred.

Baie lekker gebly met gemaklike en vriendelike ontvangs en diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles uitstekend behalwe vir die matras van die dubbelbed.

Die matras is deurgeslaap in die middel. Jy kan nie op die kant lê nie, jy rol middel toe. Moet asb. dringend vervang word.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David D
Saam met vriende

Lekker platteland ervaring.

Lekker Karoo dorp ervaring. In Platteland-tydskrif daarvan gelees en ons was nie teleurgestel nie. Heerlike ete in die restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mmathapelo N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mmathapelo N
Besigheidsreis

Very beautiful, clean rooms, exceeded my expectations. The staff is amazing.

Lord Carnarvon is a very beautiful place. It has exceeded my expectations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcel V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies met goeie restaurant.

Kamers is baie netjies met alle nodige geriewe. Veilige parkering. Goeie restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jade N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade N
Besigheidsreis

Very nice.

It was a very nice stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ruim kamer met 'n wonderlike restaurant vir 'n heerlike Karoo-spyskaart en gevoel.

Dankie vir 'n heerlike kuier aand en verblyf in Carnarvon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n besoderse verrassing toe ons daar aangekom het. 'n Juweel in die klein dorpie Carnarvon.

Akkommodasie baie netjies en besoderse aangename ambians. Die kos is ongelooflik lekker. Goeie waarde vir geld. Ons sal weer daar oorslaap, dis 'n oase vir die moeë reisiger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig en goeie akkommodasie.

Heerlike verblyf in die middel van die Karoo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Douw K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Douw K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Almal by die hotel was besonder vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Florence S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Florence S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ervaring.

Lekker restaurant en gesellige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie K
Besigheidsreis

Baie aangename ondervinding.

Op reis na Kaapstad was dit 'n aangename stop- en slaapplek om uit te rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Enkelreisiger

Lekker plek.

In die middel van die dorp 'n oase. Baie goeie diens en die kos is fantastic. Die dekor in die plek is net mooi mooi. Alle sukses is my wens vir julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene P
Enkelreisiger

Gasvry, verwelkomend en lekker.

Puik oornagplekkie. 'n Oase en netheid met 'n historiese atmosfeer. Kamers en geriewe en personeel is 'n aanwins en 'n waarborg vir 'n terugkerende besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mark D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A comfortable overnight stay with a good restaurant and pub.

Very well appointed suites with optional braai patio. Secure off-road parking and pleasant, shaded garden.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus S
Gesin met klein kinders

Mesmerizing, rich with history and hospitality.

Will definitely use this destination again, especially on route to the flower season.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irma P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verrassing in die middel van die Karoo.

Gasvry, skoon, netjies en alles daar wat mens nodig het. Ook heerlik geëet met 'n baie oulike kelnerin. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike skoon verblyf.

Baie mooi ingerigte verblyf. Baie goeie ete in die restaurant gehad en die ontbyt was baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plek,.

Eenheid is baie ruim en netjies. Mense is baie hulpvaardig en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmè S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmè S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsonderlike dekor/nostalgie.

Pieter weet net hoe om antieke meubels en skatte tot hul reg te laat kom. Ons het groot waardering vir sy passie. Restaurant is outentiek en heerlike kos. Sal dit vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janet B
Saam met vriende

Aangenaam verras.

Kamers uiters gerieflik en skoon met warm lakens, elektriese kombers en lugverwarmer. Badkamer dalk bietjie klein. Heerlike etes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-marie B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place, friendly people. Enjoyed it very much!

Old-world charm, very friendly people and lovely accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette G

Dit was 'n groot verrassing. So mooi en netjiese plek met die lekkerste kos.

Ons was 'n groep van 7 wat so lekker gekuier het. Die kos was lekker en die hele gevoel van die hotel was 'n groot verrassing. Dit is baie netjies en die beddens was snoesig warm gewees. Ons sal vir seker weer daar oorslaap. Baie dankie Pieter, jy het 'n plek om op trots te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A jewel of a place in the Northern Cape.

We were made very welcome and shown to a charming room with bathroom and a kitchen en suite. Braai area outside. Secure parking. You could stay here for a week. The bar and food were great. The decor is amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was glad nie so goed soos hul verwysings nie.

Ons het daar geëet en na ete het ons soos twee olie bolle geruik - dit was aaklig. Die kombuis het nie 'n waaier nie so die oliereuk is oral. Die verwysings aangaande die kos was nie so op die webblad nie - middelmatig. Daar het gaste baie vroeg die oggend vertrek en geen respek vir ander gaste gehad nie, hulle het baie geraas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marise V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Klein oase.

Absoluut fantasties. Kos uit die boonste rakke en verblyf in baie goed toegeruste eenheid - was heerlik. Sal vir seker terug wees. Veilige parkeerplek en generator vir beurtkrag. Waarde vir geld. Eienaar vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margaretha D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaretha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut heerlik.

Die hele ervaring van aankom, slaap, eet en kuier, tesame met die vriendelike diens van. die personeel, was net te lekker vir woorde. Die kamer het soos die foto gelyk. Julle sien ons beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederik K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik K

Baie gerieflike ligging in die dorp.

Pragtige oudhede en meubels. Heerlike kos in die restaurant. as jy op soek is na iets anders, is hierdie die plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry V
Saam met vriende

Little oasis for weary travellers.

The rooms were lovely and clean. Great place to have a drink, unwind and relax.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bronwyn C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn C
Gesin met tieners

Convenient but noisy. Rooms are really clean but you look out into the parking area.

I enjoyed our stopover but still prefer staying out of town. It's comfortable and most importantly, really clean. It also helps that a restaurant is attached and my teenagers loved the pizza.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Enkelreisiger

Interessante blyplek met ryk geskiedenis.

Die plek het ou herinneringe terug gebring van hoe ek as kind in Carnarvon gekuier het. . Die restaurantjie by die hotel het heerlike kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welkome rus tussen Potch en Langebaan.

Ons het lekker gebly, lekker geëet en lekker geslaap. Lord Carnarvon Small Hotel is beslis ’n moet. Beplan om daar oor te slaap. Dis ’n lieflike plek. Die restaurant se kos is uit die boeke. Ons kom beslis terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Goeie diens en goeie kos!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christell F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christell F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf is fenominaal, maar die dorp self is 'n ander storie.

Die lekkerste pizza wat ek nog ooit geëet het. Pieter is gasvry en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry en skoon.

Lekker geëet en geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en vriendelik ontvang.

Die sekuriteitsarea vir parkering binne die hotel se gronde is 'n geweldige pluspunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S
Saam met vriende

Baie netjies en heerlik.

Dit is 'n baie netjiese hotel, stylvol gemeubileerd met alles wat jy wil hê. Die plasing is baie sentraal en dis in 'n baie veilige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henno V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henno V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pieter is 'n wonderlike gasheer.

Ons twee aande in the Lord Carnarvon Small Hotel was baie gemaklik. Die eenheid waar ons gebly het, is pragtig gemeubileer. Die aandete in die restaurant is voortreflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vistoriastraat 13, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9296bef7f205ca670368f2ca8b2c79a30c6cd891435e43f70919af52d159628d8d83a866b20897d935a9682eb2ac3e5c997?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 13 Victoria Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.967550201164 22.127360062566
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem