Los Olivos at the Yard
Kry 30% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Huguenot-weg 40, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 800R1 960 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Los Olivos at the Yard is in Franschhoek, een van die oudste dorpe in die Wes-Kaap wat bekend is vir sy wynlandgoedere, historiese landmerke, sjarme, gesofistikeerdheid en restaurante.
Penthouse 1 het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en dubbelwasbak. Penthouse 2 beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en dubbelwasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Elke eenheid het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook 'n Nespresso-koffiemasjien toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die leefarea het 2 gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Geriewe sluit lugversorging en 'n platskerm-TV in. Gaste het toegang tot 'n balkon en braaigeriewe. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Aktiwiteite in die omgewing sluit wynproe, begeleide staptogte en bergfietsry in.
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Pat Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 112
Jare op LekkeSlaap 11
Ligging
- Huguenot-weg 40, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Los Olivos at the Yard het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Franschhoek Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Huguenot-weg 40, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom