Lou Cottage
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Garden-weg 20, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lou Cottage is 'n bekoorlike selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Gordonsbaai. Dit is die ideale opsie vir 'n paartjie of 'n klein gesin aangesien dit naby hoofroetes is en net 'n kort stappie vanaf die strand is.
Hierdie knus eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Daar is 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, 'n yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Daar is 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die eenheid lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en sitplek.
Veilige parkeerplek is voor die eenheid agter 'n elektriese hek beskikbaar. Daar is 'n alarmafstandbeheer met 'n paniekknoppie wat gaste kan gebruik. Die verblyf is naby plaaslike besienswaardighede, restaurante en winkels.
Slaapplek
’n Bespreking by Lou Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 35
Resensies 84
Jaar gelys 8
Ligging
- Garden-weg 20, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Garden-weg 20, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom