Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lourie Bush Retreat

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir Lourie Bush Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Kobus M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige wegbreek uit die stad.

Ons het baie lekker gebly en gerus, swembad was heerlik vir die warm somer. Plekkie baie netjies en nuut en baie diere het kom kuier. Ons sal beslis weer gaan, die natuur is asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stienie N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stienie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Al wat ek kan sê is, ons sal weer Lourie Bush Retreat graag wil besoek.

Lourie Bush Retreat is 'n ware juweel. Die meeste diere en voëls wat ons nog in Marlothpark gesien het, het ons by die eiendom besoek tenspyte van 3 dae se onophoudelike reën. Die plek is goed toegerus en netjies. Eienaar vriendelik en ook Wally was baie behulpsaam. Ons sal die eiendom beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lourie Bush Retreat se terugvoer

Hi Stienie, baie dankie vir die mooi woorde. Julle is meer as welkom om Lourie weer te besoek. Julle het werklik mooi na ons plek gekyk en ons waardeer dit opreg. Lourie groete. Frans en Anell

Lourie Bush Retreat
Billy H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy H
Saam met vriende

Beste akkommodasie in die bos.

Ons het baie lekker gebly by Lourie Bush Retreat. Dit is 'n tweeslaapkamer (elk en-suite) met slaapplek vir twee kinders apart ingerig in die sitkamer. Die kombuis is goed toegerus. Linne en handdoeke is van goeie gehalte. Die braai op die stoep is 'n lekker kuierplek langs die swembad. Die huis is baie skoon en gerieflik. Die gasheer het die ekstra moeite gedoen om ons gemak te verseker. Ons sal definitief weer daar bespreek indien ons in Marloth Park gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stelsia K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stelsia K
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf.

Die huis is gerieflik, netjies en goed toegerus. Kwaliteit beddegoed en handdoeke. Die stoep met ingeboude braai, swembad en aangrensende "fire-pit" is 'n heerlike kuierarea waar al die diersoorte in die park gereeld kom inloer het. Die nagapies wat saans kom kuier, was 'n hoogtepunt. Ons het die kuier baie geniet en sal graag weer in Lourie Bush kom bly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stef-marié S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stef-marié S
Gesin met klein kinders

Pragtige plek. Baie netjies en gerieflik.

Sal beslis Lourie Bush Retreat weer besoek en aanbeveel. Dis 'n baie mooi huis en baie gerieflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaydee S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaydee S
Saam met vriende

Fantastiese wegbreek-plek om te rus naby die Wildtuin.

Baie netjiese en mooi plekkie om te bly. Die diere wat daagliks kom kuier by die huis is 'n wonderlike ervaring en so mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin-lee S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin-lee S
Gesin met klein kinders

Perfekte familie-wegbreek.

Pragtige huis in die bos, diere op jou voorstoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lourie Bush Retreat se terugvoer

Dankie vir julle ondersteuning. Ons sien uit om julle weer te verwelkom. Laat weet gerus hoe ons die ondervinding kan verbeter. Lourie Bush Retreat groete

Lourie Bush Retreat
Chris K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris K
Gesin met tieners

Uitstekend.

Ons het baie lekker gekuier. Baie diere wat kom hallo sê en ek sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, ontspannend en 'n lekker wegbreek.

Laurie Bush. Wat 'n pragtige plek! Als mooi skoon en netjies. Goed toegeruste kombuis. Die lugvsersorging en waaier het beslis behelp in die erge hitte van 42 grade met ons aankom daar. Die swembadjie is skoon en aanloklik en heerlik om in af te koel. Met die sebras, koedoes, kameelperde, vlakvarke en nagapies wat kom kuier om die huis maak dit die verblyf daar baie besonders. Ons sal beslis weer daar in Laurie Bush gaan bly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Semakaleng M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Semakaleng M
Gesin met klein kinders

We had a great vacation at Lourie Bush Retreat.

The place is awesome, the house is to die for. The owners were always there for us, they were going all out to see to it that we are properly settled. Security is good and we had plenty of animals roaming around.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Baie netjies, still en goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lourie Bush Retreat se terugvoer

Willem, dankie vir jou vriendelike resensie. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Lourie Bush-groete

Lourie Bush Retreat
Tania K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania K
Saam met vriende

Dit is 'n besonderse mooi huis en so gemaklik, mens voel sommer tuis.

Elke slaapkamer het sy eie badkamer wat so gemaklik is vir elke paartjie, die kamers het lekker baie kaste vir jou klere en die beddens slaap soos jou eie bed. Die braai-area, boma en swembad is lekker naby aan mekaar, maar ook groot genoeg om lekker te sit en jou kuier te geniet. Die kombuis het meer as genoeg om jou kuier smaaklik te maak. Die eienaars van die plekkie is sulke gawe mense en maak seker jy is gelukkig. Ek sal elke keer wat ek Marloth toe gaan by Lourie Bush Retreat bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berghaanstraat 3444, , 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA961ca1202b77ecf35500079587dec0bcac3e6131fd630ac948f6f27c7c03205c04144f61b37933e96c909ea52bcb7c1cc99a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 3444 Berghaan Street Marlothpark 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.3382907 31.8040113
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem