Lourie Bush Retreat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berghaanstraat 3444, , 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Lourie Bush Retreat is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin in die hartjie van Marlothpark. Hier kan gaste gereeld besoekers soos vlakvarke, koedoes, rooibokke, sebras, volstruise en kameelperde verwag. In die verte kan gaste na die leeus, hiënas en seekoeie in die verte luister terwyl hulle saans langs die bomakampvuur ontspan.
Hierdie huis is geskik vir 4 volwassenes en 2 kinders en het 2 en suite-slaapkamers. Beide slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het lugversorging en 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoeltjies. Die kombuis lei na die sitarea wat 'n TV met die volle DStv-pakket 'n slaapbank vir 2 kinders het. Gratis WiFi is in die eenheid beskikbaar.
Buite die eenheid is 'n onderdakstoep, boma met braaigeriewe en 'n lieflike swembad waarin gaste in die somer kan afkoel. Gaste kan ook in die oggend langs die Krokodilrivier gaan stap of die Krugerwildtuin besoek wat net 20 km ver is.
Slaapplek
’n Bespreking by Lourie Bush Retreat sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Anell Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Jare op LekkeSlaap 1
Ligging
- Berghaanstraat 3444, , 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Lourie Bush Retreat het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berghaanstraat 3444, , 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom