LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Love Lions Alive Sanctuary | LekkeSlaap
+30

Love Lions Alive Sanctuary

Tentekamp

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Love Lions Alive Sanctuary
Netheid
3.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Leon V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Padaanwysings is slegs van King Shaka Internasionale Lughawe en voel Gauteng word uitgesluit. Padaanwysings vanaf die afdraai vanuit die N3 was egter akkuraat en maklik om te volg. Niemand weet van aktiwiteite in die omgewing soos op advertensie se reklame nie. (Word onder andere verwys na Bass vang maar niemand in die omgewing weet iets daarvan nie. Voetslaanpaadjie wat aangedui is, is ongeveer 400 m tot by die Rock of Prayer. Niks verder nie. Die verblyf, gasvrou, interaksie met die leeus, asook die voer van die leeus was 'n onvergeetlike ervaring wat ek met groot entoesiasme kan aanbeveel aan enige diereliefhebber.

Vanaf
R2 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Love Lions Alive Sanctuary, Langs die N3, Swinburne, 9880, Vrystaat
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATj5wnQwpKFJzClkm8Ws7zjW8A23LRICX4kfClYebnpWorIWLYP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600  per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Love Lions Alive Sanctuary Off the N3 9880 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.383047598765 29.277843273245
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem