Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lowveld Elegant Apartment

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Francois Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Maande gelys 11

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Lowveld Elegant Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Daleen V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik. Modern en stil.

Die plekkie het ons verwagtinge oortref. Daar was alles wat ons benodig het en meer. Die plek is klankdig en saam met die lugreëling het ons baie lekker geslaap. Tydens beurtkrag kon ons ook nog steeds vermaak op die TV geniet en WiFi. Die eienaar het ook uit sy pad gegaan toe ons sy hulp benodig het, baie dankie. Ons beveel die plek vir seker aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildberry-straat 17, Mopani Blok 3, Eenheid 7, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf31f4ad9105f25a6297a693e38db29a9731fb3ff4ac02497bfa1f427b686642de72cd43905bd79970ae02580aff324e22749?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 17 Wildberry Street Mopani Block 3, Unit 7 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.428000602049 30.958476876894
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem