Lêplek Guest House
Gastehuis
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Merestynweg 51, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 13
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lêplek Guest House is in Saldanha en is ideaal vir paartjies en sakereisigers wat op soek is na gerieflike verblyf. Saldanha is die ideale plek vir diegene wat die Weskus wil verken.
Verblyf is beskikbaar in 5 slaapkamers, elk óf met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, toilet en wasbak. Verder het elke kamer gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt kan gereël word.
Die gastehuis het 'n pendeldiens en veilige parkeerplek word voorsien. Dit streef ook daarna om omgewingsvriendelik te wees en gebruik sonkrag-geisers, LED-ligte en herwin vullis.
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Merestynweg 51, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Merestynweg 51, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 13