Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serene Garden Suite

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rotsvygie-straat 268, La Montagne, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Serene Garden Suite is 'n bekoorlike oopplan-eenheid op die eienaar se perseel in La Montagne, Pretoria. Die verblyf is 48 km vanaf OR Tambo Internasonale Lughawe.

Die verblyf bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n privaat ingang. Dit het 'n gemaklike koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek word voorsien, en gaste het toegang tot 'n tuinarea. Daar is 'n omsetter wat verseker dat die 2 bedlampies, 'n skootrekenaar, ketel en waaier aan is.

Die eenheid bied gerieflike verblyf aan sakereisigers of vakansiegangers.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Serene Garden Suite
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Adri Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Rotsvygie-straat 268, La Montagne, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Gaste dink Serene Garden Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rotsvygie-straat 268, La Montagne, Pretoria, 0184, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62ea713c369569e18d5c0a6e26173b510b265476a43dc336906720b468b9ea691c5b268f9288d9bb12e97cd5dc9921017f21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 268 Rotsvygie Street La Montagne 0184 Gauteng 021 201 8901 10:00-20:00 10:00 -25.748992717071 28.320825464475
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem