LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lubbenhof Mon Reve | LekkeSlaap
+45

Lubbenhof Mon Reve

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Lubbenhof Mon Reve
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Santie B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie B
Gesin met tieners

Uitstekende waarde vir geld.

Ek kan Lubbenhof met vrymoedigheid aanbeveel. Suzette is hartlik en gasvry en die akkommodasie was skoon en netjies met 'n rustieke dekor en lekker atmosfeer.

Caren C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren C
Gesin met klein kinders

Pragtige en gasvrye verblyf.

Pragtige verblyf met mooiste tuin en baie spasie. Skoon en netjies en die gasvrou en gasheer het ons baie vriendelik ontvang en laat welkom voel. Sal enige tyd weer hier kom oorbly.

Juanita D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita D
Gesin met tieners

Pragtige, netjiese en rustige plek en baie vriendelik.

Suzette was baie vriendelik en behulpsaam en het ons in alle opsigte geakkommodeer. Ek kan definitief hulle plek aanbeveel.

Gerhard N - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard N
Gesin met klein kinders

Gerieflik, laat mens tuis voel.

Die verblyf is baie gerieflik en laat mens tuis voel. Vriendelikste ontvangs. Sal enige tyd aanbeveel.

Margery V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margery V
Saam met vriende

'n Warm, gemaklike atmosfeer met vriendelike diens.

Dit is 'n pragtige plekkie met 'n warm gevoel, sommer dadelik tuis gevoel met Suzette se vriendelikheid. Die Kothuis is baie uniek en als skoon en netjies. Sal definitief weer daar oornag.

Lubbenhof Mon Reve's terugvoer

Dankie Margery, julle moet binnkekort weer kom kuier!! Was my voorreg om julle te huisves! Julle was model gaste!Suzette

Lubbenhof Mon Reve
Vanaf
R1 290
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 290
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 290
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alexander-weg 27, Shere, 0050, Gauteng
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQZOCAyk7vg01r0yxfz4hM8nZAXPgjtqYy0lMAwVMpUCj5BhKhP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290  per nag(plek vir 4) 5 5 1 5 27 Alexander Road Shere 0050 Gauteng 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.79623795243 28.369084000347
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!