- 11 gaste
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 27 Alexander Road, Shere, 0050, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Lubbenhof is 'n tuinkothuis in Shere met slaapplek vir 5 gaste.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n bad en 'n handstort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n slaapbank in die sitarea.
Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n oond toegerus. Maaltye kan by die etenstafel geniet word en gaste kan in die sitarea ontspan. Let asb. daarop dat die eenheid op die grondverdieping geleë is en 'n stoep het.
Lubbenhof is net 1 km vanaf Tygervalley College, CVO School en 1,9 km vanaf Laerskool Tygerpoort. Verskeie trou-venues, restaurante en winkels is nabygeleë. Daar is ook stap- en fietsroetes in die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Le Bonheur by Lubbenhof is 'n stylvolle oopplan-suite wat 'n gemaklike en ontspannende verblyf vir 2 gaste bied. Die eenheid is gemeubileer met 'n dubbelbed.
Die suite het 'n en suite-badkamer met 'n ruim instapstort, sowel as 'n aantrekarea.
'n Kombuisie is beskikbaar en toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, lugbraaier, koffiemaakgeriewe en breekware.
Gaste kan 'n privaat patio en tuinarea geniet, ideaal om buite te ontspan. Veilige parkering is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Les Fleur is 'n grondvloer-eenheid en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer twee enkelbeddens het, en die sitarea het 'n slaapbank vir 1 ander gas. Die eenheid bied 'n oopplan-kombuis en -leefarea, WiFi en 'n TV. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, oond, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis het 2 slaapkamers en deel 'n badkamer met 'n bad en 'n handstort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Daar is ook 'n slaapbank in die sitkamer.
Die kombuis is ingerig met 'n yskas en 'n mikrogolfoond. Daar is ook 'n etenstafel en 'n sitkamer. Let asb. op dat die eenheid op die eerste vedieping is en dat dit met trappe bereik word. Dit kan moeilik wees vir sommige gaste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Suzette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Le Bonheur @ Lubbenhof
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
- Les Fleur @Lubbenhof
- Selfsorg