Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lucien Sands 602

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 357

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Lucien Sands 602
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5
Leanne N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne N
Gesin met tieners

Peaceful and beautiful.

Had a great stay and look forward to returning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lucien Sands 602 se terugvoer

Thank you for the great review and we hope to see you back soon.

Lucien Sands 602
Natasha R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha R
Saam met vriende

Uitstekende uitsig met 'n lekker kuier saam met vriende.

Net 'n paar punte om na te kyk: Geen afdroogvadoek vir skottelgoed nie. Moes self een gaan koop. Asook geen skottelgoedseep nie. Meeste plekke los 'n klein botteltjie. Geen handdoekies vir badkamers nie, moes gaan koop. Nêrens was gestipuleer dat ons handhanddoekies moet saamvat nie. Slegs badhanddoeke. Van die beddens (veral dubbelbeddens) is al deurgelê. Daar kan bietjie aandag gegee word aan plastiekware in kombuis. WiFi sal ook 'n pluspunt wees en meer mense lok. Is daar 'n rede waarom mens nie meer 'n lekker vuur kan maak nie? Het dit gemis om vlamme te kon sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vinette J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vinette J
Gesin met tieners

Wow, wat 'n ongelooflike plek om te bly.

Ons het ons verblyf by Lucien Sands baie geniet. Dit het 'n ongelooflike see-uitsig, sou ons die strand kon benutig sou dit perfek gewees het. Sal vir seker weer by Lucien Sands bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Mark E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Property was in shocking condition for the money paid to rent it.

The general state of the property was really shoddy and definitely was not worth the money paid. Given what we paid for a week to rent this apartment, it suggests it’s a R100k per month apartment. To be frank, it’s not a R25K per month apartment in my opinion. You cannot charge that sort of rental and have the property being that poor. For that sort of money a person expects a first class experience and property, sadly this property was anything but first class.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lucien Sands 602 se terugvoer

Thank you for your review but please be advised that you cannot compare rates for a short stay during peak holiday season to rates for a long term lease. Your rate was R3 387.00 per day in peak December season for a 3-bedroom flat with spectacular views, right on a Blue Flag beach. We believe that is good value for money. We normally get very good reviews for this flat.

Lucien Sands 602
Alexander K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexander K
Gesin met tieners

Baie lekker!

Ongelooflike uitsig en 'n lieflike woonstel reg op die strand. Moeilik om beter te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 320
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 320
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 320
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Forestrylaan 24, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ad9988aa1b88ca2cf44e80736f712ed8c1143f5db71fd0bc0484567936dc1edafc19e672b3ad8a14b1942451d8bc3e9b709?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 24 Forest Drive Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.855673 30.377598
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem