Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lucky Number Seven

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingo-laan 7, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Lucky Number Seven is 'n duplekseenheid in Yzerfontein op die prentjiemooi Weskus. Dié rustige kusdorpie is bekend vir sy pragtige strande, seisoenale veldblomme, hengelgeleenthede en asemrowende landskap.

Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers en is geskik vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die ander 2 slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en deel 'n badkamer. Daar is trappe na die slaapkamers.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolf. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste in die eetarea. Die sitarea bied toegang tot 'n privaat patio met 'n braai-area.

Yzerfontein is bekend vir sy pragtige landskappe en lang, ongerepte strande waaronder die 16-Myl-Strand wat vanaf die dorp se hoofstrand tot by die Weskus Nasionale Park langs die dorp strek.

Slaapplek

’n Bespreking by Lucky Number Seven sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Lucky Number Seven
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Cecilia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Jaar gelys 4

Ligging

  • Flamingo-laan 7, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lucky Number Seven het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingo-laan 7, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMy3w9jh09RdN3vz0Wjan9ryzCNNAFxfEiJfVjoYdE1nVM74Neu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 7 Flamingo Avenue Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.343832882352 18.165037971828
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem