Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lumley's Place Guest House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Benita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 22 resensies vir Lumley's Place Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.1/5
Lodewikus V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lodewikus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is baie naby aan Kaapstad maar nie so baie verkeer nie. Lekker gebly.

Dit is goed vir baie wynplase se besoek. Kaapstad is binne bereik. Ons het lekker geswem om af te koel. Mense is baie gasvry. Die omgewing is omring deur berge. Die tuin is baie mooi en skep 'n rustige atmosfeer. Sal weer daar gaan bly. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lumley's Place Guest House se terugvoer

Baie dankie, Lodewikus. Ons is so bly julle het julle tydjie by ons geniet in ons kleine dorpie. Die lewe en harde werk is sommer die moeite werd as 'n gas so voel oor ons plekkie. Ons lewe om ons gaste die beste te kan bedien met wat ons het om aan te bied. Ja, ons het 'n mooie omgewing letterlik in die kom van 'n 360-grade omhelsing van berge, fietsrypaaie en bergklim-ervaringe. Baie dankie dat julle weer by ons sal kom bly, ons verwelkom julle met ope arms. Baie dankie, mag julle geseënd wees.

Lumley's Place Guest House
Olivia S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik geleë vanaf trouvenue. Stil omgewing en heerlikste tuisgemaakte ontbyt.

Benita, die gasvrou, het ons rondom die ontbyttafel vertel van die omgewing en die geskiedenis. Alles was tuisgemaak en smaaklik. Kamers is baie ruim en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luzane V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzane V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig!

Mooi, rustig en baie veilig. Baie lekker ontbyt geëet, met die vriendelikste diens. Sal definitief aan ander aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anieka W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anieka W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese diens. Baie dankie.

Baie goeie en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Willem J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier.

Baie ontspanne atmosfeer. Pragtige natuurskoon met die berge, proteas in die tuin en die vriendelikste gasvrou. Baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Feels like a hotel instead of a B&B.

The owner of the B&B was only there for 5 minutes on our second day. No personal touch. The swimming pool was not clean, the garden and surroundings were also not clean.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Voel soos 'n hotel pleks van 'n B&B.

Die eienaar van die B&B was net vir 5 minute daar op ons tweede dag. Geen persoonlike aandag. Die swembad was nie skoon nie en die tuin en omtrek ook nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene F - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene F
Saam met vriende

Ongelooflike gasvryheid, heerlike ontbyt!

Ons het heerlik gebly, baie gasvrye gesin, en ontbyt was watertand lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Diens was uitstekend!

Ons het regtig uitstekende diens gekry. Die kamers was netjies en die ontbyt was ook uitstekend. Baie dankie aan almal by Lumley's Place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalena A - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dalena A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Behulpsaam en vriendelike ontvangs en diens.

Uitstekende waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lumley's Place Guest House se terugvoer

Baie dankie Dalena vir hierdie mooi woorde asook dat julle by ons as gaste tuis gegaan het. Seeninge vir 2019

Lumley's Place Guest House
Sanel M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lumley's Place sal ons regtig kan aanbeveel!

Netjies, skoon en Benita en haar span het dit regtig aangenaam gemaak om by hulle tuis te gaan. Wat vir ons belangrik is, is 'n skoon, gerieflike bed, 'n lekker stort en gemaklike kussings. Het dit alles gekry. Ontbyt elke oggend was 'n treat. Was baie lekker om ook die mense van Pniel beter te leer ken! Vriendelike mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lumley's Place Guest House se terugvoer

Baie dankie Sanel dat jy tyd uitgekoop het om hierdie warm onder die hart gevoel woorde kon skryf. Ons is bly dat ons as span julle gemaklike, welkom en hartlik ontvang en bedien het. Ons strewe elke dag om elke gas ons klein dorpie hartlikheid te kan oordra asook om netheid, asook die beste ontbyt wat ons kan voorsit aan ons gaste te gee. Seeninge vir 2019

Lumley's Place Guest House
Magda B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid roep ons terug.

Gasvryheid uit die boonste rakke om nie eers van die ontbyt te praat nie. Kamer baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lumley's Place Guest House se terugvoer

Baie dankie Magda dat ons gasvryheid uitgestaan het vir jou. Ek dank God dat Hy ons in Pniel, n vorige sendingstasie geplaas het. By Lumley's Place strewe ons elke oomblik om altyd die kamers netjies en warm hartlik asook die ontbyt voor te sit sodat u as gas absoluut tevrede sal wees. Hartlikheid loop immers deur n mens se maag - lekker kos , lekker glimlag. Ons is lekker gerieflik naby die meeste wynplase in Dwarsriviervallei of Bankhoekvallei gelee. Seeninge vir 2019

Lumley's Place Guest House
Werner V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike personeel. Gemaklik. Netjies.

Dit was 'n fees om daar te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lumley's Place Guest House se terugvoer

Baie dankie Werner dat God ons gelei het om hierdie spesiale woorde by jou te ontlok. Ons kan net God prys dat Hy ons gelei het. Ons strewe om altyd vriendelik, gasvry en netjies te wees. Seeninge vir 2019

Lumley's Place Guest House
Bengt M - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bengt M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location.

Practical location between Franschhoek and Stellenbosch, wineries and restaurants nearby. Owners and staff very friendly and helpfull. Great breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lumley's Place Guest House se terugvoer

Dear Mr. Bengt,
We kindly appreciate your review and rating.
We can only learn from an esteemed traveler like yourself.
God bless and travel mercies wherever you may go.
Benita

Lumley's Place Guest House
Martin J - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie "homely" met persoonlike diens.

Dit is lekker om te sien hoe 'n gesin kan saamwerk om 'n verskil in ons land te maak, deur mense te dien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lumley's Place Guest House se terugvoer

Liewe Martin
Aan God alle eer vir alles wat ons doen en vermag, ons vra Sy leiding in alles wat ons aanpak en daarom is Sy genade groot. Baie dankie vir hierdie besonderse kommentaar op u verblyf. Ek weet ons sien julle weer. Alle seëninge en reis-genade.

Lumley's Place Guest House
Petro R - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly, vriendelike atmosfeer.

Daar word baie moeite gedoen met ontbyt, probleme uitsorteer, en die mense is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lumley's Place Guest House se terugvoer

Baie dankie vir hierdie mooi opsomming van u verblyf. Ons is dankbaar dat ons u verblyf aangenaam gemaak het en dat u alle moeite wat ons doen om elkeen se verblyf aangenaam te maak tot die beste van ons menslike vermoe . Baie dankie vir u en u seun se bespreking by ons. Ontbyt is die belangrikste maaltyd by ons dus moet ons moeite doen om u n lekker ete voor te sit. ons bid u reisgenade toe waar u ookal gaan.

Lumley's Place Guest House
Nicole S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Nicole S

Friendly staff, our room was looking tired and needing some attention (Ghecko room).

The staff were very friendly and welcoming. We were a group of four staying there for a wedding at Boschendal. It's location was very convenient for us in that regard. The one room, the Ghecko room, needs some TLC. However the bed was very comfortable with great linen. The weather wasn't great the night we were there so we didn't get to enjoy the outside area and pool area. I did feel that our room was on the pricey side. Can't fault the staff though as they were great. It's just our room that needs some work to bring it back to what you would expect from a 4 star establishment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lumley's Place Guest House se terugvoer

Dear Nicole
I humbly thank you for this review and you and your families stay at our establishment. I take all comments to heart and will send you a picture of the TLC done in the room. I will also send you a personal e-mail to assist me with your positive opinion as a traveller to assist with the TLC as we all see things different in life. Not much can be added in form of extra's as the room of 3.7 x 4 square meters consists of a king bed, built in cupboards coffee and tea station, small desk, 2 soft chairs and 2 footstools for luggage. I will however update the curtaining style and a more impressive headboard soon as a starter. Thanks for the full score for security and cleanliness and almost perfect for customer service, being a first generation family business we work all shifts and I was your waitron and chef for your stay and my sister in law booked you in. Yes the weather has taken a colder wintry turn lately and no one will be able to enjoy the poolside area until late spring. Thanking you.
God bless
Benita

Lumley's Place Guest House
Candace M - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candace M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luxury room.

Thank you for going the extra mile. We loved our stay and can highly recommend it. The views were spectacular.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lumley's Place Guest House se terugvoer

Dear Candice,
Thanking you very much for this awesome review. I am humbled as we are able and capable only because of the grace of God. We do try our best to assist each guest according to their needs and requests and to make it as enjoyable possible with what we have on offer. Yes aren't we blessed with the most amazing spectacular mountain views. I thank you.
God bless.
Benita

Lumley's Place Guest House
Ronel A - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely hosts and clean rooms, situated close to Solms Delta.

Friendly staff and this B&B was very close to our wedding venue. Breakfast was nice and generous.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lumley's Place Guest House se terugvoer

Dear Ronel
Thank you for this review and assisting us in our growth as a first generation family tourism business. Lumleys Place B&B is truly central to most of the venues on our joining road R310 between Franschhoek and Stellenbosch. As for breakfast we do try to bring the village sort of lifestyle to the table with the home cooked jams, freshly home baked breads and sometimes garden picked seasonal fruits. I am glad you enjoyed your stay and that we delivered in order for you to have a joyous stay. God bless Benita

Lumley's Place Guest House
Callie V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net absoluut wonderlik!

Jy kan miskien net so 'n mooi plek in net so 'n mooi omgewing kry, maar om sulke gawe en vriendelike diens te kry op enige ander plek in die wêreld moet nog geëwenaar word. Ons het die hele bekende wêreld al deurkruis, vanaf Rusland tot hier, en moet nog die gelyke van Lumley's Place se diens kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lumley's Place Guest House se terugvoer

Baie dankie oom Callie vir hierdie pragtige verwysing. Dankie dat ons jul verblyf fantasties en lekker vir julle kon maak. Ons het u gesprekke en advies verskriklik baie geniet veral met die beeldsending van die verhoor wat op die televisie gebeeldsend was. U kommentaar was iets om altyd te onthou en dankie vir oom en tannie se vriendelikheid en die mooi woorde oor ons diens en plekkie. U het my met nuwe oe na die jaarlikse WOW op Stellenbosch laat kyk. Fantasties.

Lumley's Place Guest House
Carol A - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Carol A
Besigheidsreis

Fair

It was fairly expensive for the area. The room was fine although a fan was required as it was extrememely hot. ALso the pool pump was noisy and continued thoughout the night. Food and service was very good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia S - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Goeie kliëntediens, vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lumley-laan 5, Johannesdal, Pniel, 7681, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81f9aeb8d3b5e2929f787d70522dddc1909eaa0103c2817a61bdea62c23b45af1198796331cf8e75fa70a3dfb6e06a0dee7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 5 Lumley Avenue Johannesdal 7681 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-15:00 10:00 -33.902915215927 18.952016830444
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem