Luna Villa
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goldenmile Boulevard 43, Goue Myl, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R4 550 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Luna Villa is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis wat in Goue Myl, St. Helenabaai geleë is. Hierdie idilliese toevlugsoord is net 'n entjie se stap vanaf die strand en is die perfekte keuse vir gesinne wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n solderslaapkamer en 3 badkamers, asook 'n buitestort met koue water. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die solderslaapkamer het 2 enkelbeddens, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die ander badkamer het 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus. Daar is 'n ruim etenstafel en die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv-kanale en 'n binnebraai. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die sitarea het stapeldeure wat na 'n houtdek met 'n verhitte swembad, buitesitplek en 'n braai lei. Veilige parkeerplek is in 'n motorhuis beskikbaar. Hierdie verblyf is naby 'n gholfbaan, spa en restaurante. Gaste kan vir kreef visvang, mossels versamel, kuswandelings neem en seelewe sien.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Amanda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Goldenmile Boulevard 43, Goue Myl, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Luna Villa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Golden Mile St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goldenmile Boulevard 43, Goue Myl, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap