Lupela Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Denise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 65
Jaar gelys 14
Opsomming van Resensie
Raymond K - Apr 2024
Algehele gradering
A very peaceful place to chill out and rest. Good fishing.
Leon L - Apr 2024
Algehele gradering
When peace like a river attended my soul. Clean, relaxed, and peaceful on earth.
Ig H - Feb 2024
Algehele gradering
Baie rustig en aangenaam, mooi omgewing.
Beverly K - Jan 2024
Algehele gradering
Baie oulike "Look Out Kothuis". Ons was 3 volwassenes en 2 Jack Russels.
Lupela Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons is bly julle het julle verblyf by ons geniet.
Sonette S - Jan 2024
Algehele gradering
Stil en pragtige natuurskoon. Die huis is baie mooi en is goed ingerig.
Deon S - Des 2023
Algehele gradering
Really enjoyed our stay and will recommend it to anyone.
Marius P - Nov 2023
Algehele gradering
Asemrowende ligging.
Brenda K - Nov 2023
Algehele gradering
Beautiful setting. Quiet and peaceful.
Lupela Lodge se terugvoer
Hallo Brenda thank you for the review. We appreciate the positive feedback.
Desme S - Sep 2023
Algehele gradering
Ons gesin het 'n heerlike naweek gehad.
David D - Aug 2023
Algehele gradering
Beste plek om net af te skakel van die gejaag van als.
Mariann H - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasties
Lupela Lodge se terugvoer
Baie dankie Mariann vir jou terugvoer. Ons is bly julle het julle kuier hier by ons geniet. Hoop om julle weet in die toekoms hier terug te verwelkom.
Groete Lupela Lodge
Irene S - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastiese uitsig, pragtige plek in geheel, baie netjies en baie rustig.
Lupela Lodge se terugvoer
Hallo Irene
Baie dankie vir jou terugvoer. Bly julle het dit geniet en hoop om julle in die toekoms weer hier te verwelkom.
Groete
Denise Ross
Hugo B - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons kon nie oorslaap nie a.g.v. geen krag en baie reën.
Lupela Lodge se terugvoer
Dankie vir die terugvoering. Die Krag in die Silo cottage was foutief en elektrisien het probeer om dit betyds vir julle te herstel waarna ons die Look Out cottage vir julle voorgestel het teen dieselfde prys as die Silo cottage. Look Out cottage het Solar krag gehad en 'n pragtige uitsig. Ons is jammer dat julle onveilig daar gevoel het maar julle verskaf nie n rede hoekom julle so gevoel het nie. Ongelukkig bly ons in SA en Eskom is so onvoorspelbaar soos die weer. Hoop julle het 'veilige reis verder gehad.
Nick V - Des 2022
Algehele gradering
A very comfortable stay and a beautiful and peaceful spot.
Lupela Lodge se terugvoer
Hallo Nick, we really appreciate your review and that you have enjoyed your stay and the fishing. Hope to see you soon back on the water fishing our beautiful rivers.
Jo M - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige plek, kommunikasie en reëlings stel egter teleur.
Lees meerLupela Lodge se terugvoer
Hallo Jo, ons is regtig jammer oor julle slegte ervaring. Daar was geen rede vir die opsigter se afwesigheid nie, ook nie hoekom kamers 4 en 5 van Lupela cottage nie oop was nie. Hoekom die SMS met hekkode nie deur gegaan het of deur julle ontvang is nie kan ek nie verklaar. Op my selfoon was dit deur en dit het alle inligting bevat wat julle nodig gehad het om by hek in te kom asook die Wi-Fi kode en beurtkrag skedule. Kontak my asb vir 'n terugbetaling van julle verbly.
Marizanne S - Nov 2022
Algehele gradering
Ongelooflik mooi.
Philippa H - Sep 2022
Algehele gradering
Look Out River Cottage was super peaceful and gorgeous.
Barry T - Apr 2022
Algehele gradering
The accommodation in the silo was rustic and unusual but very nice, comfortable and quiet.
Lupela Lodge se terugvoer
Hello Barry,
Thank you for your feedback. We appreciate it.
Phillip D - Mrt 2022
Algehele gradering
Simply amazing.
Lupela Lodge se terugvoer
Hello Philip,
Thank you for the review.
Please make suggestions so we can improve on what we offer.
We are glad that you have enjoyed your stay with us.
Johan P - Feb 2022
Algehele gradering
'n Wonderlike plek om te ontspan.
Lupela Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was lekker om julle hier te he en die area te geniet.
Marius S - Okt 2021
Algehele gradering
Puik diens en goeie waarde vir geld, baie dankie Denise vir julle gasvryheid en heerlike kos!
Iman V - Sep 2021
Algehele gradering
Amazing location and unique accommodation.
Jacobus K - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtige natuur.
Lupela Lodge se terugvoer
Baie dankie, Jacobus, vir jou terug voer. Dankie dat julle ons ondersteun het.
Attie F - Jan 2021
Algehele gradering
Onbeskryflike berge, valleie en natuurtonele en 'n opwindende "wild trout" rivier ervaring.
Colleen M - Des 2020
Algehele gradering
A peaceful haven
Lupela Lodge se terugvoer
Thank you for the review.
Valerie S - Nov 2020
Algehele gradering
A wonderful break from city life, we swam and hiked and laughed.
Lupela Lodge se terugvoer
Thank you for the review and yes that cottage is special for its views and wildlife. We are so glad you have enjoyed your stay.
Philip N - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Lupela Lodge se terugvoer
Hallo Philip, thank you for the review. Please make any suggestions on improvements that you would have like to see and we will look into it to make your next stay more memorable.
Ruth P - Okt 2020
Algehele gradering
Beautiful surroundings on a remote farm
Lupela Lodge se terugvoer
Thank you for your review. We are delighted that you have not only enjoyed your stay but also your dinner.
Tonie O - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekende ligging en pragtige area!
Lupela Lodge se terugvoer
Thank you for the positive review. We are glad that you have enjoyed our piece of paradise.
Colin S - Des 2019
Algehele gradering
Pragtig, vars en private natuurskoon.
Lupela Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is bly julle het dit geniet. Ek sal kyk na ons kliente diens.
Estelle F - Sep 2019
Algehele gradering
Weg van alles omring deur natuur.
Lupela Lodge se terugvoer
Hallo Estelle
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het julle verblyf geniet.
Jan C - Sep 2019
Algehele gradering
Ongelooflik, anders, 'n ervaring, lekker.
Lupela Lodge se terugvoer
Hallo Jan,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie bly julle het julle verblyf hier geniet.
Karin S - Aug 2019
Algehele gradering
Gaan vir seker weer; stukkie hemel op aarde as jy wil wegkom van alles.
Lees meerLupela Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi boodskap. Dit was n plesier om ons mooi plek met julle te kon deel.🤗
Henk C - Jun 2019
Algehele gradering
Baie rustig.
Theo J - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf in pragtige still omgewing met wonderlike natuurskoon.
Lupela Lodge se terugvoer
Hallo Theo thank you for your review. We enjoy it if our guests enjoy our unique setting.
Lynette R J - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
Lupela Lodge se terugvoer
Baie dankie Lynette, ons sien uit daarna om julle volgende keer weer hier te verwelkom.
Annelise K - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlik rustig, baie gerieflik en pragtige uitsig en omgewing.
Lees meerLupela Lodge se terugvoer
Hallo Annelise,
Baie dankie vir die terugvoer en hopelik as julle weer kom is daar 'n rivier vol water om in te baljaar.
Marietjie P - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Lees meerLupela Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit. Ongelukkig is dit nie altyd moontlik om aanwysings aan te bring na die rivier. Die rivier is maklik bereikbaar en ons het nog nooit so 'n versoek gehad nie. Ons sal daarna kyk maar bietjie moeilik want hoeveel borde moet ons opsit en waar. Visvangs die vorige week was goed en omdat die rivier bestaan uit groot poele waar vis is as die water laag raak het ek nie gedink dat dit vir julle 'n probleem sou wees nie. Jammer daaroor.
Ulrich V - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige plaas wat jou 'n gevoel van vryheid gee.
Lupela Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer
Estelle B - Des 2018
Algehele gradering
Oase.
Lupela Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer die mooi woorde en is baie bly dat julle dit geniet het.
Piet M - Des 2018
Algehele gradering
Lupela Lodge het ongelooflik rustige atmosfeer.
Lupela Lodge se terugvoer
Ons hoop julle het julle vakansie verder geniet en dankie vir die terugvoer
Karen S - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties as jy hou van afgeleë plekke in die mooiste natuur.
Lupela Lodge se terugvoer
Hallo Pieter, baie dankie vir die terugvoering en ek is baie bly julle het dit geniet.
Wouter S - Jul 2018
Algehele gradering
Ongelooflik mooi. Pragtig en rustig.
Lupela Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde ons is baie dankbaar dat julle dit geniet het.
Ina Z - Apr 2018
Algehele gradering
'n Stukkie hemel!
Lupela Lodge se terugvoer
Hallo Ina baie dankie vir die terug voer ons is baie bly dat julle dit hier geniet het en dat ons ons pragtige area met julle kon deel.
Enid R - Mrt 2018
Algehele gradering
Unieke verblyf in pragtige omgewing.
Sune B - Feb 2018
Algehele gradering
Soul feeding!
Lupela Lodge se terugvoer
Hi Sune, ons is so bly julle het dit hier geniet.
Lupela Lodge
Nina V - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Andrea P - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige natuur.
Nanetta M - Jul 2017
Algehele gradering
This was an amazing experience staying at Lupela Lodge clean, neat with the most amazing view.
Lupela Lodge se terugvoer
Good Day Nanetta, Thank you for your review we are really pleased to know that you have enjoyed your stay with us.
Steve L - Jun 2017
Algehele gradering
Ontspannend.
Lupela Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons is dankbaar dat julle ons mooi area kom besoek het en was 'n voorreg om julle hier te ontvang. Hoop julle geniet julle vakansie.
Groete,
Denise en Alf Ross
Michiel B - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Stanton C - Des 2016
Algehele gradering
Pragtige plek, stil, wonderlik!
Lupela Lodge se terugvoer
Baie dankie, Stan, vir jou terugvoer. Ons is baie bly dat julle dit geniet en sien uit daarna om julle weer hier te ontvang.
Groete
Denise Ross
Johan G - Des 2016
Algehele gradering
Fantastiese mooi plaas, behulpsame opsigter.
Lupela Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terug voer. Dit was n voorreg om Hier die mooi area en plaas met julle te deel. Net jammer dat dit so droog is.
Anjie H - Des 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Lupela Lodge se terugvoer
Hallo Annie, thank you for the review. In our part of the country we are still crime free and never had any burglaries and never had the need to put burglar proofing etc. on any of our places. It is definitely something we will look into if that would make our guest feeling more safe.
Regards,
Denise Ross
John O - Sep 2016
Algehele gradering
Lieflike natuur, stilte ... prag.
Lupela Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe kommentaar, ons is baie bly dat julle julle verbly hier geniet het.
Kara P - Apr 2016
Algehele gradering
Mooi omgewing.
Lisa D - Apr 2016
Algehele gradering
Pragtige ligging in die berge van die Oos-Kaap met uitsigte oor die rivier.
Mary F - Apr 2016
Algehele gradering
Absolutely amazing views, cute silo cottage with everything you could possibly need.
Willem R - Feb 2016
Algehele gradering
Beeldskoon.
Beulah A - Jan 2016
Algehele gradering
Rustig.
Lupela Lodge se terugvoer
Goeie dag Beulah,
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was 'n voorreg gewees om julle hier te kon hê en ons is baie bly dat julle jul tydjie hier geniet het. Sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Groete,
Denise Ross
Retha D - Des 2015
Algehele gradering
Mooi omgewing.
Lupela Lodge se terugvoer
Goeie dag Retha,
Baie dankie vir die terugvoer. Vir toekomstge gebruik sal ons die "The Look Out Cottage" aanbeveel wat verder van die ander plekke is.
Groete,
Denise Ross
Judene B - Aug 2015
Algehele gradering
Besonderse gasheer.
Marilyn J - Des 2014
Algehele gradering
We stayed in the cottage by the river and it was excellent.
Piet G - Nov 2013
Algehele gradering
Die omgewing is besonders.
Michiel R - Okt 2013
Algehele gradering
Mooi omgewing en lekker privaat!
- Kapasiteit: 17 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lupela Lodge, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom