Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lush Likweti Retreat

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hills Loop 5, Likweti Wildlandgoed, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 997 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Lush Likweti Retreat is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op die Likweti Bosveldplaaslandgoed naby Witrivier. Die landgoed is 756 hektaar groot en is die tuiste van verskeie wildsoorte. Dit is 45 km vanaf die Numbi-hek van die Krugerwildtuin.

Die tweeslaapkamerkothuis bied slaapplek aan 4 gaste en alhoewel dit aan die hoofhuis skakel het dit 'n aparte ingang en oprit om privaatheid te verseker. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer lei na 'n privaat stoep waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskassie, gasstoof, mikrogolf en ketel toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met 4 stoele. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV en dit lei na die hoofstoep met ' n buitetafel wat 'n uitsig oor die vuurput bied. Hier kan gaste lekker braai of net om 'n vreugdesvuur ontspan.

Gaste kan die perseel of die wildlandgoed wat 756 hektaar groot is verken. Daar is verskeie 4x4-, bergfiets-, velddraf- en staproetes.

Slaapplek

’n Bespreking by Lush Likweti Retreat sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Hills Loop 5, Likweti Wildlandgoed, Witrivier, 1240, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Panoramaroete Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R3 997
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R3 997
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hills Loop 5, Likweti Wildlandgoed, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA823723ae6ea4a75d1b2fae623345d52f77d922fad935654164fd86578e441afcbaa1a11c91fba1f1d5021d29ad1a195d287d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 997 per nag, vir 4 mense 5 Hills Loop Likweti Wildlife Estate 1240 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.4100502 31.0443945
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem