+20

Lush Sky Apartment with Ocean Views

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1715 16 On Bree, 16 Bree Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 099 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lush Sky Apartment with Ocean Views is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in die hartjie van Kaapstad en bied bekoorlike uitsigte oor die stad, berge en oseaan. Hierdie moderne toevlugsoord is perfek vir beide sakereisigers en vakansiegangers en kombineer gemak met gerief in 'n uitstekende ligging.

Die woonstel bied gemaklik slaapplek vir 2 gaste in 'n pragtig ingerigte en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lei na 'n privaat balkon met asemrowende uitsigte oor die berge en oseaan. Die en suite-badkamer het 'n stort. Gehalte-beddegoed en handdoeke word voorsien, en gratis WiFi is regdeur die woonstel beskikbaar.

Die oopplan-leefarea sluit knus sitplek, 'n TV met stromingsdienste en 'n kompakte, goed toegeruste kombuisie met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe in. Die balkon bied die perfekte ruimte om te ontspan en die omliggende natuurskoon te geniet. Veilige parkering op die perseel is ingesluit vir ekstra gemoedsrus.

Gaste het toegang tot gemeenskaplike geriewe, insluitend 'n swembad en gimnasiumarea, wat albei spog met skouspelagtige uitsigte oor die stadshorison en Tafelberg. Met sy uitstekende ligging is die woonstel binne 'n kort entjie van toprestaurante, winkels en groot besienswaardighede, wat dit 'n ideale basis maak vir diegene wat Kaapstad verken.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Propr Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • 1715 16 On Bree, 16 Bree Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 099
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 099
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 099
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1715 16 On Bree, 16 Bree Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb27ac618aaa87f3da095b2f56ce4fda164fd51d81476e8ea6f4f1a673f807fd185071326def75262bc2513ce54b5a2ee7d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 098 per nag, vir 2 mense 1715 16 On Bree, 16 Bree Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.917526567851 18.421652603601

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang