+20

Lush Urban Getaway

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 21 Jun 2025 tot 5 Des 2026.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1424 16 On Bree, 16 Bree Street, 16 On Bree, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 817 R1 635 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lush Urban Getaway is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die gesogte 16 On Bree-hoë gebou in die hartjie van Kaapstad, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en ingeboude kas, terwyl die badkamer 'n stort, toilet en wasbak het. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan terwyl hulle die uitsigte bewonder. Vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad met sonstoele en sitplek, geleë op die sewende-en-twintigste verdieping, sowel as die opelug-gimnasium en parkering op die perseel. Die woonstel is gerieflik geleë binne loopafstand van die CTICC, restaurante, kafees en winkels, en net 'n kort rit vanaf die V&A Waterfront, Clifton en Kampsbaai.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Propr Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • 1424 16 On Bree, 16 Bree Street, 16 On Bree, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 817
R 1 817 R 1 635
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 817
R 1 817 R 1 635
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 817
R 1 817 R 1 635
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1424 16 On Bree, 16 Bree Street, 16 On Bree, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fc1113200393c21cec665c7af37cbc88311c9b88855fdac7957718f4fa1838c27139ff6f0eefd19c0f30250469c25290ad6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 817 nouVanaf R1 635 per nag, vir 2 mense 1424 16 On Bree, 16 Bree Street 16 On Bree 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.917526567851 18.421652603601

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang