Lusthof Selfsorg
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groenhoek, Zastron, 9950, Vrystaat
- Vanaf R1 000 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Lusthof Selfsorg is ongeveer 12 km van Zastron af geleë. Ervaar 'n ware Weskus-atmosfeer en word deel van Transgariep.
Dié goed toegeruste selfsorgverblyf het 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n tweede slaapkamer met 3 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n goed toegeruste kombuis, sit- en eetkamer met 'n kaggel. Linne en handdoeke word voorsien. Elke venster in die huis het sy eie skilderagtige uitsig.
Daar is 'n gerieflike braai met pragtige uitsig op die berge.
Lusthof Selfsorg is ideaal vir gesinne met kindertjies. Dis maklik toeganklik vir die ouer natuurliefhebber wat moeilik loop.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Lindrie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 61
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Groenhoek, Zastron, 9950, Vrystaat
- Gaste dink Lusthof Selfsorg het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groenhoek, Zastron, 9950, Vrystaat