Luwaldi Gastewoonstel
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lourens Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Adele M - Apr 2024
Algehele gradering
Gasvry.
Gerhard D - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker en aangenaam.
Marthie E - Mrt 2024
Algehele gradering
Ontspannend.
Heinrich S - Feb 2024
Algehele gradering
Alles baie netjies en skoon.
Zelona V - Feb 2024
Algehele gradering
Ongelooflik?
Kruschev K - Feb 2024
Algehele gradering
Simply amazing and relaxing.
Sarel V - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker ruim net wat mens nodig het vir 'n vinnige wegbreek.
Cor V - Jan 2024
Algehele gradering
Was baie tevrede.
Rialette V - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflike, ontspanne oornag fasiliteit.
Riaan V - Des 2023
Algehele gradering
Dit is die beste verblyf wat ek in 'n lang tyd gehad het.
Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer
Dankie Riaan vir die mooi terugvoer. Kom gerus weer
Chantelle C - Des 2023
Algehele gradering
Pragtig, prakties en professioneel.
Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer
Dankie Chantelle. Kom kuier gerus weer.
Elaine T - Nov 2023
Algehele gradering
Perfect! Just what I needed at the end of a busy weekend. Friendly host and his lovely dogs.
Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer
Thanks Elaine for your kind message. Please come visit us again.
Larissa G - Okt 2023
Algehele gradering
Amazing place to stay. Would highly recommend.
Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer
Thank you, Larissa. Please come visit us again soon.
Lindi B - Sep 2023
Algehele gradering
Faultless
Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer
Thank you Lindi for the kind words.
Irene M - Sep 2023
Algehele gradering
Was 'n oornagstop na die volgende plek.
Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie, Irene.
Clarissa B - Aug 2023
Algehele gradering
Ongelooflik mooi.
Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer
Dankie Clarissa. Kom kuier gerus weer by ons.
Ulrike B - Jul 2023
Algehele gradering
Veilige, netjiese en skoon woonstel. Het my verblyf geniet en kon heerlik rus.
Mcayla S - Jul 2023
Algehele gradering
Netjies, vriendelike staff. Baie mooi!
Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie, Mcayla.
Charlotte L - Jun 2023
Algehele gradering
Beautiful, cosy, well-equipped, central, stunning.
Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer
Thank you Charlotte. Please come and visit us again.
Estee H - Apr 2023
Algehele gradering
Stunning en ongelooflik.
Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer
Dankie Estee.
Sharon B - Apr 2023
Algehele gradering
Meer as waarde vir geld.
Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer
Dankie Sharon vir die mooi resensie.
Rialette V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflike verblyf.
Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer
Dankie Rialette. Kom besoek ons gerus weer hoor.
Aiden N - Mrt 2023
Algehele gradering
Perfect for what we needed.
Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer
Thanks for the kind words Aiden. Much appreciated.
Jadia B - Mrt 2023
Algehele gradering
Perfek ingerig met geen loadshedding.
Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie. Jadia
Elizabeth M D - Mrt 2023
Algehele gradering
Home away from home experience.
Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer
Thanks for the nice review, Elizabeth. Please visit us again when you are in S.A.
Nadine V - Feb 2023
Algehele gradering
Very convenient.
Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer
Dankie Nadine. Ons waardeer.
Estelle S - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, stil en veilig.
Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer
Dankie vir jou mooi resensie Estelle.
Zandri L - Jan 2023
Algehele gradering
Die gastehuis was perfek gewees vir my besigheidstrip.
Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer
Dankie Zandri. Kom besoek ons gerus weer as jy in Pretoria is.
Stefanie S - Des 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer
Dankie Stefanie.
Marlie K - Des 2022
Algehele gradering
Hemels!
Reinette K - Nov 2022
Algehele gradering
Wow.
Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer
Dankie Reinette.
Dalene B - Okt 2022
Algehele gradering
Goeie ervaring.
Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer
Dankie baie, Dalene. Sien julle weer.
Lizette V - Sep 2022
Algehele gradering
Baie stil en binne bereik van winkels.
Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer
Dankie Lizette.
Anna P - Aug 2022
Algehele gradering
Veilig en rustig.
Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer
Dankie Anna. Kom kuier gerus weer.
Charlotte M - Jul 2022
Algehele gradering
Comfortable and within 3 km of the Faerie Glen Hospital where we had to go.
Lees meerLuwaldi Gastewoonstel se terugvoer
Thank you Charlotte.
Tisha M - Jul 2022
Algehele gradering
Positiewe ervaring.
Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer
Dankie Tisha.
Christine D - Jul 2022
Algehele gradering
Baie netjies, baie gerieflik, sonpanele en gasgeyser maak dit 'n definitief in ons land se situatsie.
Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer
Dankie vir die mooi review, Lente.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nieuwhout-straat 725, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom