+22

Luxe Cape Town Loft

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 17 Apr 2025 tot 6 Des 2026.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Adderley Street, K03 Adderley Terraces, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 741 R1 567 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Luxe Cape Town Loft is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Kaapstad. Dit is ideaal vir vriende en familie of sakereisigers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie lewendige stad kan verken en geniet.

Hierdie dubbelverdiepingwoonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met lugversorging en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n balkon met sitplek en uitsigte oor die gemeenskaplike dakswembad met buitemeubels geniet, en daar is 'n gemeenskaplike gimnasium. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 19 km weg. Besienswaardighede sluit in die Leeukop-staproete, Tafelberg-kabelkar, CTICC en die V&A Waterfront.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Wasmasjien

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Propr Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 28

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • 25 Adderley Street, K03 Adderley Terraces, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 741
R 1 741 R 1 567
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 741
R 1 741 R 1 567
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 741
R 1 741 R 1 567
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Adderley Street, K03 Adderley Terraces, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb36688cd8eadfbc084f6873cc7f01ae3a9c5c01ca2b46acec010b9935e6240e05359b84fedd3fa9694b28f2f2ebb82a88f5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 741 nouVanaf R1 567 per nag, vir 2 mense 25 Adderley Street K03 Adderley Terraces 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.921639 18.421033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang