LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Luxurious Pinelands | LekkeSlaap
+52

Luxurious Pinelands

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Forest-rylaan 11, Pinelands, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
  • Vanaf R1 550 R1 085 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Luxurious Pinelands is 'n silwerskoon en moderne selfsorgkothuis wat onlangs opgeknap is in die sentrale woonbuurt Pinelands.

Die kothuis is geskik vir 4 en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n kombuis- en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n luukse koningingrootte-bed, graniet-spieëlkas, haardroër, lugversorging en 'n elektroniese kluis vir skootrekenaars. Die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed, spieëlkas en 'n waaier. Die beddens het perkallinne en vere- en hipoallergeniese-kussings. Die badkamer het 'n groot stort, verhitte handdoekrelings, toilet, wasbak, seep, sjampoe en opknapper.

Die kombuis het granietblaaie en is met 'n tweeplaat-induksiestoof, mikrogolf, broodrooster, ketel, Nespresso-masjien, yskas-vrieskas, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, potte en panne toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike katoenbank, persiese mat, koffietafel en 'n TV met Amazon FireTV, wat reekse, flieks, nuus en speletjies het. Gratis WiFi word voorsien. Daar is 'n kantoorstoel wat se hoogte en arms verstel kan word in die hoofslaapkamer.

Buite is daar 'n privaat stoep met tafels en stoele, wasgoedlyn en ingeboude braai. Die perseel is veilig met elektriese heinings, hekke, diefwering en sekuriteitshek. Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Luxurious Pinelands sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Forest-rylaan 11, Pinelands, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 550
Vanaf R1 085
per nag (plek vir 4)
was R1 550
Vanaf R1 085
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Forest-rylaan 11, Pinelands, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd751835479e9367c964dcf341b616c54a637e87c6a6ac190dbbb27f9ad8cb63aa27c3a45b9caf52ebc524abf952c9c8791f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 550, nou Vanaf R1 085  per nag (plek vir 4) 11 Forest Drive Pinelands 7405 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -33.943393558266 18.494733807375
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!