Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Guesthouse Co @ Welgelegen

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Le Roux-straat 8, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Luxury Guesthouse Co @ Welgelegen bied gerieflike selforgverblyf in Clarens. Die verblyf is in 'n groot tuin en het 'n pragtige uitsig oor die dorp en op die Malutiberge.

Hierdie verblyf bied 3 pragtige eenhede, elk met 'n privaat ingang. Elke eenheid het 'n kombuis, sit- en eetarea en 'n kaggel. Die kamers het gemaklike beddens en privaat badkamers. Elke eenheid het 'n stoep of 'n balkon met buitesitplek en braaigeriewe, asook 'n pragtige tuin- en berguitsig.

Die welige tuin is die perfekte plek om te ontspan. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is verskeie restaurante en voetslaanroetes. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Luxury Guesthouse Co @ Welgelegen
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 30

Jaar gelys 2

Ligging

  • Le Roux-straat 8, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Luxury Guesthouse Co @ Welgelegen het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Le Roux-straat 8, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7638639a8ac08e74b3bfdced29d9068cc0a5eaf515dae0c0c437b53d0089b521be9fb82c1f84ed05a7a48b7a2e6f739bc061?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 8 Le Roux Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -28.518938058751 28.412307398286
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem