Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury on Dorp

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorpstraat 69, Barlinka 6, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Luxury on Dorp bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel bo die bekende Dorpstraat in Stellenbosch. Die woonstel is in 'n veilige kompleks met 'n toegangsbeheer-hek, aangewese ondergrondparkeerplek en nagsekuriteit.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n Nespresso-koffiemasjien, keramiek-stoofplaat, mikrogolf, yskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en droograk toegerus. Daar is gratis WiFi.

Dorpstraat is 'n ouwêreldse straatjie met 'n eikelaning, talle geskiedkundige strukture, lieflike restaurante en spesialiteitswinkels. Stellenbosch is 'n bekoorlike dorp met pragtige wynplase en uitsonderlike berguitsigte.

Slaapplek

’n Bespreking by Luxury on Dorp sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir Luxury on Dorp
Netheid
4.7/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Jolandi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Jaar gelys 3

Ligging

  • Dorpstraat 69, Barlinka 6, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Luxury on Dorp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorpstraat 69, Barlinka 6, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79a5b8c340ba91878a5bf1e66b15f2de7431fc6fae4566828b6a1fd3d9c3fd8e208c5d9d56769465017b1e82c752554d9218?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 69 Dorp Street Barlinka 6 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.940213 18.8557135
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem