Luxury Shepherds Hut Retreat
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Erfdeel 6 van 428, Harkerville, 6604, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Luxury Shepherds Hut Retreat, geleë aan die woudrand, bied 'n unieke selfsorg-wegbreek op 'n rustige plaas naby Harkerville. Die verblyf bied 'n rustige toevlugsoord wat die natuurlike omgewing met die gemak van 'n moderne huis kombineer.
Hierdie smaakvol gemeubileerde en knus, klein huis bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort.
Die kombuisie is met 'n yskassie, stoof, mikrogolfoond, broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die huis lei 'n privaat stoep met 'n etenstafel, draagbare braaigeriewe en 'n sitarea.
Die plaas is naby Plettenbergbaai en Knysna, wat gaste die geleentheid bied om die plaaslike omgewing te verken. Gaste kan ongerepte strande, skilderagtige staproetes, bekoorlike winkels en smullekker restaurante geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by Luxury Shepherds Hut Retreat sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
James Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- N2, Erfdeel 6 van 428, Harkerville, 6604, Wes-Kaap
- Gaste dink Luxury Shepherds Hut Retreat het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Harkerville Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Erfdeel 6 van 428, Harkerville, 6604, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom