Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Tented Chalets

Tentekamp

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 133

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Luxury Tented Chalets
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Shandre B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shandre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en besonders mooi.

Ons het 'n wonderlike ervaring gehad. Die verblyf is skoon, netjies en baie gerieflik gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsie D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, netjies en skoon.

Ongelooflik pragtige omgewing. Beste plek om te rus. Alles wat jy nodig het is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, smaakvol, safari-agtig.

Die watergat voor die huis is 'n bos-TV. Huis baie mooi en smaakvol. Lekker om deur al die diere te beweeg na die huis in die veld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig. Baie netjies en smaakvol.

Stil en rustig. Baie netjies en smaakvol. Baie afgeleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman R
Saam met vriende

Bitter lekker!

Francois en sy span het ons baie welkom laat voel. Plekkie is skoon en netjies. Baie stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Surina B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik.

Baie netjies en skoon. Rus vir jou siel. Baie vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike verwelkoming en net absolute fantastiese geriewe en mense!

10 uit 10! Sal definitief weer daar draai volgende jaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Luxury Tented Chalets se terugvoer

Baie dankie vir so 'n ongelooflike resensie. Ons waardeer dit opreg en julle is meer as welkom in die toekoms.

Luxury Tented Chalets
Nickus R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nickus R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, netjies en rustig.

Perfek geleë naby Augrabies en ander toeriste aantreklikhede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Augrabiesweg, Augrabies, 8870, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3df2e5d1761fed63a9a25212127f176d6cc0d8f92bfd74931c71a7bc12a55007ef0ff3c26a2721421f41e1d12e935905eeac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Augrabies Way Augrabies 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.62332 20.350675
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem