Luxury Villa Rock Penthouse
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoria-weg 125, Bakoven, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R9 888 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Luxury Villa Rock Penthouse is in Bakoven, Kaapstad geleë en spog met 'n asemrowende 180 grade-uitsig.
Dié voortreflike dakwoonstel beskik oor 3 kamers met en suite-badkamers. Twee slaapkamers het 'n koninggrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n bad.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het sagte rusbanke en 'n TV. Buite is 'n stoep en 'n randvloeiswembad wat in die see loop.
Luxury Villa Rock Penthouse spog met 'n kombinasie van
gerieflikheid en luuksheid om ’n onvergeetlike ervaring te verseker.
Slaapplek
’n Bespreking by Luxury Villa Rock Penthouse sluit in:
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Esta-Marita Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 5
Jaar gelys 9
Ligging
- Victoria-weg 125, Bakoven, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kampsbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoria-weg 125, Bakoven, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom