Luxury Villa with Table Mountain Views
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R1,623.00 per bespreking
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is nie toegelaat nie.
Bykomende skoonmaakdienste kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word.
Hierdie huis is in 'n stil woonbuurt geleë, en gaste word vriendelik versoek om geraasvlakke tot 'n minimum te beperk, veral na donker en wanneer hulle terugkeer van 'n aandjie uit. Versuim om hierdie huisreël na te kom, kan lei tot uitsetting.
Let asseblief daarop dat die jacuzzi as 'n gechloreerde plonspoel ingerig is. As u dit verhit wil hê, stel ons asseblief vooraf in kennis. Swembadskoonmaak word weekliks geskeduleer soos nodig en kan tydens u verblyf plaasvind. Ons sal ons bes doen om enige ontwrigting tot 'n minimum te beperk.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 5 dae voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 dae voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 dae voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Brownlow Road, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang