Luxury Witsand 706
Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strand-boulevard 4, Bloubergrant, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 2
-
Vanaf
R2 000R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Luxury Witsand 706 is 'n mooi woonstel in 'n seefront-kompleks wat in Bloubergrant geleë is en met 'n see-uitsig met Tafelberg in die agtergrond spog. Hierdie eiendom het 'n omsetter wat noodligte, TV en WiFi, rekenaar en sommige kombuistoestelle aan die gang hou. Die bedlampies het herlaaibare gloeilampe.
Dié ruim woonstel is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers wat elk 'n see-uitsig het, asook 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, platskerm-TV en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort met 2 stortkoppe. Die tweede slaapkamer het 2 ekstra lang enkelbeddens en maak van die tweede badkamer gebruik wat 'n bad en 'n stort, asook dubbelwasbakke het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis en sitarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n noodgasstoof wat tydens beurtkrag gebruik kan word. Daar is ook 'n toonbank met stoele, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank en 'n platskerm-TV.
Verder is daar 'n lessenaar met 2 skerms vir diegene wat 'n bietjie moet werk en onbeperkte WiFi word voorsien. Skuifdeure lei na 'n balkon met 'n gasbraai.
Let asb. dat die hysbak steeds tydens beurtkrag funksioneer.
Slaapplek
’n Bespreking by Luxury Witsand 706 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Nagportier
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Deens
- Duits
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 22
Jaar gelys 2
Ligging
- Strand-boulevard 4, Bloubergrant, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Luxury Witsand 706 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strand-boulevard 4, Bloubergrant, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 2