Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lylius Cottage and Campsites

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lydia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 32 resensies vir Lylius Cottage and Campsites
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Andre B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

In die natuur.

Rustigheid in die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hillary W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hillary W
Gesin met tieners

Peaceful with amazing star gazing.

Beautiful area with lovely hiking trails.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen L
Gesin met klein kinders

Geen sein, lieflike omgewing. Sien uit na die volgende keer.

Ons het onsself geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shirley M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We stayed in the cottage and it had everything we needed. Good place to recharge.

My husband, Furbaby and I thoroughly enjoyed ourselves in the cottage. We will definitely be back. Limited cell coverage which was perfect! Nice walks and 4x4 routes too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

Amazing stay with the most beautiful view. The swimming pool is a great addition in the summer. The host was very accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandre G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leandre G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte en natuurskoon = ontspannend!

Dit was 'n heerlike ontspannende naweek by die kothuis. Die stilte en natuurlewe is net wat ons nodig gehad het om af te skakel van die besige week! Die "hottub" is regtig baie lekker, het heerlik gebraai in die vuurpit terwyl ons in die water ontspan. Die warmmaak van die water is lekker "user friendly", sal definitief aanbeveel vir 'n romantiese wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zahra J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zahra J
Gesin met klein kinders

A weekend well spent.

We had a very pleasant stay and would go again with friends and family. I would recommend the accommodation to people. There's a hiking trail for the kids and very friendly people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candace L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candace L

Great camping experience.

Great to get off the grid. We were 6 people camping from 16 till 44. We loved the hikes and the pool after.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Graham H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham H
Saam met vriende

Peaceful, good value.

Accommodation was awesome. Location great. Hope the trees grow fast. Weather hot. In time to come, maybe have WiFi (not a requirement but a nice to have).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en stil in 'n fantastiese natuurskone area.

Ons het die rustigheid en die omgewing baie geniet. The host was baie hulpvaardig en het ons al die aanbiedinge aangewys. Die woning was gemaklik en ruim genoeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Buks S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buks S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing stay.

Really awesome location for a getaway. Please note there is no cell service at the campsite, but a short walk to the top of the hill and you'll get about one bar of reception which is enough for a WhatsApp. We'll definitely be back. All the amenities are there: hot shower, clean toilet, firewood, and braai grid. Electricity outlet is available, just bring a cord. Great hosts. What more can you ask for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thelma S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Thelma S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige naweek in die natuur.

Perfek vir twee volwassenes en twee kinders. Jy hoor die voëls en kabbelende waterstroom net onderkant die huisie. Kaggel binnenshuis is 'n bonus vir koue dae/aande. Al wat kort is 'n braaibak (casserole) en braaitang/vurk vir braai buite op een van die twee braaie. Ons yorkie het die groot grasperk baie geniet. Sal beslis weer daar bly in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil, scenic and lovely.

We just loved the ambiance of the place. Things to do eg. walks and drives provide lovely alternative to just sitting and soaking up the sites and sounds of nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met vriende

Baie lekker plekkie.

Oulike huisie tussen berge aan die oewer van 'n rivier. Die huis is basies en aan die klein kant. Ons het goeie weer gehad en kon heeltyd buite kuier, braai en die heerlike warm KolKol geniet. Sou mens genoop word om binne te bly a.g.v. weer sou dit ongemaklik en miskien beknop wees. Ons was 4 volwassenes maar dis meer geskik vir twee volwassenes en kinders. Die gasplaat was fantasties tydens kragonderbrekings. Diens was goed en jy word oorlaai met inligting maar geen inklokprosedure nie. Daar is geen selfoonopvangs nie en ons moes weer 'n paar kilometer ry om te kon bel vir die toegangskode. Slegs twee toiletrolle vir 4 mense vir vier dae was nie aanvaarbaar nie. Die handdoeke is piepklein - vat liewer jou eie, veral vir die buitebad. Daar word nie 'n braaivleisskottel voorsien nie wat ek glo is 'n basiese noodsaaklikheid. Die komberse op die bed is maar dun, so bring maar warm nagklere. Verder was alles fantasties! Heerlike kort maar oulike staproetes, lekker werkende plaasomgewing, en al die ander basiese geriewe wat 'n wegbreek baie lekker maak. Baie goed geleë vir daguitstappies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
E C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
E C
Gesin met klein kinders

Wonderlik!

Ons het vreeslik lekker gebly. Die kinders het die "hot tub" so geniet. Staproete was mooi gemerk en maklik om te volg! Dit was regtig heerlik en die kinders het dit so geniet om te kon rondloop en naby die stroom te wees. Hoogs aan te beveel vir 'n rustige ontsnap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wessie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker alleen en baie rustig.

Die kothuis is heel privaat en op sy eie. Dit is besonder goed toegerus, baie netjies en alles werk. Dit is ook goed geleë indien jy nie net die Cederberg wil verken nie, maar ook die Citrusdal en Clanwilliam omgewing. Ons het baie lekker gebly. Hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franchesca B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franchesca B
Gesin met klein kinders

Pragtige verblyf.

Pragtige verplyf met die mooiste staproetes en lekker warmbad. Perfek vir kinders met heerlike groen grasperk om op te speel. Sal beslis weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonia S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Surround sound of nature - echo of peace.

Forest Camp is a beautiful, private campsite next to a little stream and under trees. Recommended for those who respect nature and the echo of silence. Birders will be entertained by numerous bird calls and sightings. The campsite's layout is different than the other sites - access from kitchen/ablution to camping area and braai-area via wood bridge - this forms part of the 'forest feel'. Wood can be ordered prior to arrival, thus no need to bring your own. Lylius farm is really a hidden gem with rock art, hiking trails and so much more. Corne and Lydia, thank you for sharing your beautiful farm with us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lylius Cottage and Campsites se terugvoer

Thank you so much for this beautiful review Sonia, it was wonderful to meet you and we hope to see you soon again!

Lylius Cottage and Campsites
Charlotte W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlotte W
Gesin met tieners

Wonderful location. Peaceful environment. Great little cottage. Wish we could have stayed longer.

We had a really lovely time. The accommodation was good and we loved our nighttime stargazing from the hot tub. We enjoyed the well-marked hiking trails and the freedom of having our four legged friend with us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lylius Cottage and Campsites se terugvoer

Thank you Charlotte, we are so happy that you enjoyed your stay on our beautiful farm! Hope to see you soon again! van der Westhuizen family.

Lylius Cottage and Campsites
Renatha S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Renatha S
Saam met vriende

Nie wat ons verwag het nie.

Die kothuis het 'n jacuzzi. Die plaas verskaf 'n kleinerige krat hout teen R60 'n krat. Ons het die Saterdag ekstra hout gaan koop op Piketberg wat dikker stompe in gehad het. Ons moes meer as R500 spandeer om die jacuzzi warm te hou. Dit is lekker om 'n jacuzzi te hê, maar 'n mens moet die koste vir hout inwerk as mens weggaan. Die beddegoed is ook min en die komberse klein. Sal aanbeveel dat 'n mens ekstra beddegoed neem. Die eetgerei, glase, borde en koppies is ook baie min en nie goeie gehalte nie. Een van die glase het sommer gebreek toe ons langs die vuur gesit het. Die kragboks het gelol en ons moes sukkel om die ketel, ens aan die gang te kry. Kan ook a.g.v. beurtkrag wees, maar ons het gesukkel en dorp toe gery en ontbyt daar gaan eet. Oulike plekkie, maar ons het bietjie meer verwag. Mooi omgewing, maar sal nie weer teruggaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lylius Cottage and Campsites se terugvoer

We are sorry to hear that our Lylius Farm cottage is not what the guests expected. It is very sad to receive such a review, it is however important to note a few things here for our other guests or prospecting guests.

The cottage does not have a jacuzzi. It is a wood-fired hot tub as described on our listing. It is a 700 litres hot tub that requires approximately one crate of wood, available at the farm for R60, for initial heating, self-tested, which takes about 2 hours. From there on, keeping the tub at the same temperature would probably require half a crate every 2 hours. Some of our guests might choose not to make use of the hot tub during their stay.

We provide decent-sized dry Rooikrans on our farm. Should guests need to buy something else we do not recommend driving to Piketberg, which is about 80 km from our Farm, as there are several facilities selling wood within 35 km from the Farm including the closest farmstall 5 km, Clanwilliam 35 km, and Citrusdal 30 km.

The bedding fit the size of the beds provided in the cottage i.e. 1 queen-size bed and 2 three-quarter beds. Please note that guests should not bring bedding outside. As experienced with the guests writing this review, using the bedrooms blankets by the firepit thereby causes burnt damage to the blankets.

The cutlery, glasses, plates, and cups are regularly checked and replaced with standard hospitality quality items. It is requested that the guests do not take these items home.

Breakage does happen however, it is the responsibility of the guests to inform the owners. When glasses are broken inside the cottage or bedroom in this instance, we kindly request that you pick up the broken items and inform us about it.

The power equipment is regularly checked and any default is immediately repaired. We have not experienced either before or since the guests' review any problem with the cottages' electricity box or kettle and no other guests have complained about this. ESKOM loadshedding is unfortunately out of our control.

Finally, regarding eating out, De Klein Schurr is a beautiful local farmstall located 5 km from our farm and offers light meals. Velskoendraai, located in Clanwilliam, is an authentic Rooibos Route farmstall offering a wide variety of local products and delightful meals.

Lylius Cottage and Campsites
Henk C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk C
Gesin met tieners

Lieflike klein huisie langs die berge en die blomme.

Ek en my twee kinders het dit terdeë geniet. Dis nou maar eenmal 'n mooi deel van die wêreld, pragtige berge, vroegsomer blomme in die velde en die Olifantsrivier met sy wit strande. En in die middel daar ierwers 'n klein tweeslaapkamerhuisie, skoon en mooi toegerus met alles wat jy nodig het, bring net kos en so aan. Ons het onder die sterre gebraai elke aand. Op dieselfde plaas is baie mooi kampeerplekke ook. Daar is baie keuses tussen staproetes sommige met rotstekeninge, lieflike plaaspaaie om te ry, plaasstalletjies en meer. Ek kan Lylius Cottage enige tyd aanbeveel, dit is vir 'n klein/jong gesin of net 'n paartjie, waarde vir geld vir seker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan Z - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid is die wagwoord.

Lylius Cottage is pragtig geleë langs 'n waterstroom in 'n pragtige omgewing. Stap en die omgewing verken is maar twee van die vele dinge om te doen in die uitsonderlike omgewing. Die gasvrou het gesorg dat alles piekfyn was voor ons aankoms. Baie stil en rustig. 'n Kaggelvuur met sneeu op die berge was 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rona R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rona R

Baie rustige en lieflike plek.

Gasvrou was baie behulpsaam met rigtingaanwysers en addisionele inligting. Sal beslis weer wil gaan. Ideale plek as jy wil wegkom van alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesel V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel V
Gesin met klein kinders

Very relaxing.

We had a wonderful time. The cottage is very small but has everything you need. It's very clean and had all the cutlery and appliances needed. We spent most of the time outside around the fire. We enjoyed the walk to the bushmen paintings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adriaan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a good stay. Quiet and restful.

The cottage did not meet our expectations fully. I can make the following recommendations: The toilet needs hooks for clothes and towels. Bedroom needs a shelf or cupboard to put your suitcase and/or clothes. The couch is terrible to sit on. The lounge area really does not accommodate guests comfortably. Luckily we could "live outside" most of the time as the weather was great. The garden irrigation should preferably not switch on while guests are at the cottage. No information about the surrounding attractions, hiking trails, routes, or restaurants etc. was provided. The rooibos farm on which the cottage is located, was not "open" or inviting to guests. Maybe this should be more clear on the website. When wet, the patio tiles are extremely slippery, and should be reconsidered. The braai rooster gave some problems. These are just some recommendation to make your cottage even more special.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lylius Cottage and Campsites se terugvoer

Dear Adriaan
Thanks for your feedback. Sorry to hear that you were not happy with your stay at Lylius Cottage. In response to your comments:
-The cottage is advertised as a cosy and simple self catering getaway. Photos and videos are available online to display the size of the cottage and avoid false expectations. The couch is a convertible to allow for extra bed space where required. Sorry to hear you did not enjoy it and found it uncomfortable.
-Due to the small size of the bathroom we have placed the hooks for clothes and towels just outside the bathroom in the living room area. However we take note and will try to install hooks inside the bathroom for convenience.
-The garden irrigation does not go on during weekend, and we usually care that it is not switched on before 10 am during the week (check out time), we do apologise for this omission and inconvenience.
-Information on about the surrounding attractions, hiking trails, routes, or restaurants etc. are always provided to guests on request (usually guests send us message to ask for information or inform us of their arrival time), and this information is also displayed in the cottage on a poster in the living area thus available to all guests at all time during their stay.
- Not sure what "The rooibos farm on which the cottage is located, was not "open" or inviting to guests." : it is a working farm and not a resort thus there is no touristic/commercial activities. However we always try to accommodate requests from our guests and gladly offer tours or information on the rooibos farming activities when requested. Again, there was no communication from your side thus we cannot be blamed for not meeting your expectations.
- Finally, we do apologise about the patio tiles being slippery.
Thanks for lettings us know about the braai rooster however our guests usually prefer to use their own so were not made aware of this problem before.
Kind regards
Lydia

Lylius Cottage and Campsites
Ruaan C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ruaan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plekkie. Alles wat nodig is vir rustige wegbreek.

Die kothuis is eenkant geleë, so dis baie rustig en stil. Het goeie rus daar gekry. Dit is ook naby genoeg aan die dorp en die Cederberge vir bergaktiwiteite. Die beste is dat daar niks mense naby ons was nie - ons kon net afskakel, braai en rus en die hond kon vry rondhardloop. Goeie braaifasiliteite en daar is hout beskikbaar om te koop by kothuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moller G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Moller G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi wêreld en ontspanne atmosfeer.

Die fasiliteite is eersteklas en die terrein is baie netjies. Ons kom vir seker weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angela H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angela H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed the peace and quiet in a beautiful setting, the cottage was well equipped with all that we needed for our getaway.

We really appreciated all the info Lydia sent us on WhatsApp on the hikes around the farm. We did both and thoroughly enjoyed them and of course the flowers were spectacular.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David N - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David N
Saam met eggenoot / lewensmaat

The cottage is a bit small for 4 adults, but it was great for the 2 of us.

While we were there it rained, but the cosy atmosphere around the indoor fire made all the difference. We are looking to go back soon. Peace, magic starlit skies in a beautiful environment. Thanks to Lydia who went out her way to make our stay comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle B
Gesin met klein kinders

A great break away from the hustle and bustle.

If you are looking to leave the city for the country and not see any people for miles around, this is the place. You can see all the stars at night and hear the most amazing bird noises.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Goeie wegbreek van die stadsgedruis.

As jy die stad vir die platteland wil verlaat en geen mense vir myle wil sien nie, is dit die plek. Jy kan snags al die sterre sien en die wonderlikste voëlgeluide hoor.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza J

Die Lylius Private Campsite is net wat mens nodig het as jy wil wegkom van alles.

Baie privaat en netjies met alles wat mens nodig het en meer. Dankie vir die komplimentêre rooibostee van die plaas af, asook die vuuraanstekers wat altyd tuisbly. Heerlike wegbreek en sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R350
R350 R245
per nag, vir 2 mense
Vanaf R350
R350 R245
per nag, vir 2 mense
Vanaf R350
R350 R245
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 km langs die N7, Algerai/Cederberg-afdraai, Kriedouw Plaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa4854dddadadac2c213a4acb323447ca5d523009b7fd42c3cd6973b1f2ac1151b66932b2afc545c7b282dfd7cf8ea6dab9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R350 nouVanaf R245 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 5 km off the N7, Algeria/Cederberg turn-off Kriedouw Farm 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -32.373805928909 18.9896992543
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem