Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lylius Cottage and Campsites

Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 54 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 km langs die N7, Algerai/Cederberg-afdraai, Kriedouw Plaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R350 R245 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lylius Cottage and Campsites is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n egte plattelandse ervaring wat omring word deur berge. Dis 'n rustige wegbreekplek wat maklik vanaf die N7 bereik word. By Lylius Farm Cottage and Campsites is jou dae met natuurverkennings gevul en saans kan julle die helder sterrehemel aanskou.

Lylius-plaaskothuis het 'n toegeruste kombuis en 'n badkamer met 'n stort. Die kothuis het 'n kaggel, lugversorging en buitebraaigeriewe. Beddegoed word voorsien. Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers. 'n Privaat houtvuurwarmbad is op die terras beskikbaar.

Lylius-kampeerplekke het elkeen 'n privaat lapa, 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak en 'n kookarea. Elke kampeerplek het ligte en 'n kragpunt.

Kriebergplaas beslaan 1700 hektaar. Gaste kan swem en visvang in die plaasdam en die voetslaan- en bergfietsroetes verken. Daar is 4 lieflike oop voetslaanroetes wat gaste saam met hulle troeteldiere kan verken.

Die staanplekke deel ook 'n gemeenskaplike kuierarea met 'n lapa, piekniektafels, vuurputte, 'n swembad en 'n speelarea met 'n klimraam.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 32 resensies vir Lylius Cottage and Campsites
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lydia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Jaar gelys 5

Ligging

  • 5 km langs die N7, Algerai/Cederberg-afdraai, Kriedouw Plaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lylius Cottage and Campsites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Sederberg Wes-Kaap
Vanaf R350
R350 R245
per nag, vir 2 mense
Vanaf R350
R350 R245
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 km langs die N7, Algerai/Cederberg-afdraai, Kriedouw Plaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa4854dddadadac2c213a4acb323447ca5d523009b7fd42c3cd6973b1f2ac1151b66932b2afc545c7b282dfd7cf8ea6dab9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R350 nouVanaf R245 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 5 km off the N7, Algeria/Cederberg turn-off Kriedouw Farm 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -32.373805928909 18.9896992543
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem