Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lynnwood Loft

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir Lynnwood Loft
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
G K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
G K
Gesin met klein kinders

Alles wat ons nodig gehad het!

Ja, alles was gerieflik en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neville W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neville W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld met groot gerief, maar lugversorging ontbreek.

Ongelukkig geen lugversorging en die wasbak in die badkamer is te klein. Gerieflike ruim oop-plan kamer met groot stoep en braaiplek in 'n mooi en veilige area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is baie veilig en stil.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franka P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franka P
Gesin met tieners

Wonderful.

The space is amazing and the use of the pool is very nice. Marina is an extremely kind person.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D
Gesin met tieners

Baie geniet.

Baie lekker gebly. Baie skoon en netjies. Stil en privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danny H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danny H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful & relaxing.

Extremely quiet, relaxing and elegant setup.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke V
Gesin met tieners

Meer as voldoende vir wat ons nodig gehad het en beslis waarde vir geld. Sal beslis weer daar bly!

Personal touch met die ekstra klein goedjies wat nie gewoonlik by 'n self catering plek sal verwag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania M
Gesin met tieners

Beslis bo aan my gunsteling lys.

Eenheid is skoon, baie gerieflik en goed toegerus met alles wat nodig is om jou tuis te laat voel. Aandag vir detail skep 'n lekker huislike atmosfeer. Die verskeidenheid koffie en tee was 'n welkome bonus! Beddens was uiters gemaklik met kraak-vers linne wat gesorg het vir 'n goeie nagrus. Ons het beslis 'lekke-ge-slaap' en beveel aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek geleë, perfek gemeubileer, perfekte oordrag.

Ons het baie baie lekker by Lynwood Loft gebly en sal dit beslis enige tyd aanbeveel en ook weer daar gaan bly alles was top gehalte maklik bekombaar, uitstekende waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries C
Enkelreisiger

Baie netjies, stil en sonder enige klagtes.

Die kamer was ruim en goed ingerig. Netflix en Prime was 'n lekker toevoeging. Bonus, die akkommodasie was ingerig dat die krag aan was met loadshedding (thumbs up). Recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlize L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize L
Gesin met klein kinders

Lieflik en nie 'n bekommernis van loadshedding nie.

Ons het vreeslik lekker gebly. Die sonkrag het baie gehelp en daar is daar is alles wat jy nodig het en meer. Ons kom beslis weer terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lynnwood Loft se terugvoer

Dankie Marlize, kom asseblief weer oorslaap wanneer julle in Pretoria is.

Lynnwood Loft
Marga L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marga L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, skoon en netjiese blyplek.

Ons het heerlik gebly by Lynnwood Loft. Dit is baie skoon en netjies, en ook in 'n baie rustige area. Hulle gaan definitief die ekstra myl om 'n mens tuis te laat voel. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lynnwood Loft se terugvoer

Baie dankie, Marga vir jou gawe terugvoer. Hoop ons sien julle weer binnekort. Marina

Lynnwood Loft
Annica V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annica V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Baie ruim, goed ingerigte plekkie. Lekker sentraal. Baie dankie vir julle gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alison G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison G
Besigheidsreis

Beautiful appointed and comfortable space.

Lynnwood Loft was the perfect place for me to stay whilst working at Lynnwood Conference Centre for a few days. It is a beautifully appointed comfortable space; and much larger than you expect from the photos. The property and parking are all well-secured. The owner has thoughtfully supplied many extras. At the current time with loadshedding I really appreciated how the property has power backup such that you don't even know load shedding is happening.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A good breakaway.

Will definitely stay here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caro B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caro B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ons verwagtinge was oortref. Alles en meer wat ons nodig gehad het, was daar. Dit is veilig en naby aan alles. Ons gaan beslis weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a great stay - location was perfect and it was lovely and peaceful.

We had a one night stay while my mom in law was in hospital. . Marina was very helpful and always available when we needed something. Very good experience :-).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier en die wegbreek vreeslik geniet.

Lynnwood Loft is in 'n veilige omgewing. Ons voertuig was veilig in 'n garage. Die woonstel is ruim en baie spasie - netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lynnwood Loft se terugvoer

Baie dankie, Irene, vir jou gawe en positiewe resensie. Hoop julle kan gou weer Pretoria toe kom. Groete, Marina

Lynnwood Loft
Vanaf
R1 000
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sussex-straat 413, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c2a546429a63501d91e474b2c0a2f2d5088dcbb35fb9211fe6cfa50b7193379007ce064b94615c5edf2f4fc55bc500fce21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 3 mense 18 5 1 5 413 Sussex Street Lynnwood 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.765894712081 28.260656395107
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem