LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lynx Vista | LekkeSlaap
+20

Lynx Vista

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Lynx Vista
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Teresa A - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa A

Very pleasant, good location. Enjoyed our stay.

See stars.

Sithembiso S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sithembiso S
Gesin met klein kinders

We came to Cape Town for New Years. Lynx Vista stay was quite convenient for a family stay.

The owners are also friendly and very welcoming. The apartment is spacious, clean and comfortable for a family stay. It also has splendid views from the balcony. It is in a peaceful suburb will all the necessary amenities close by.

Dana B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dana B

Lovely view and facilities. Good value for money.

We were pleasantly surprised with the accommodation and thought it very good value for money. It was a lovely two-bedroom venue with an amazing view and a third bedroom with bathroom en-suite which suited our accommodation needs. Cornel was very hospitable, but not intrusive. The kitchen facilities were great and well stocked with what was needed. It was nice not to have to bring spices and washing-up liquid.

Elize D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry ontvang.

Heerlike gesellige woonstel. Goeie ligging met 'n wonderlike uitsig!

Dean O - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dean O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld deur en deur.

Die plek was ons hoogtepunt van twee weke in die Kaap, sal beslis weer terugkeer as ons weer in die Weskus is, mooiste uitsig al is dit nie op die see nie, baie skoon en netjiese plek, vriendelike mense. Jy voel skoon tuis. Een van die beste plekke waar ons nog tuisgegaan het.

Marolet B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marolet B
Saam met vriende

Gerieflike verblyf met 'n besonderse uitsig.

Die eienaars is behulpsaam en vriendelik, die uitsig asemrowend, die woonstel het al die nodige geriewe en is gerieflik geleë in 'n rustige en veilige area. Alles was definitief net 'n positiewe ervaring!

Vanaf R1 800
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 800
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 800
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lynx-keeromstraat 12, Lakeside, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQwNTljMTQ3LTg3MTYtNGIwMS1iOTdlLWVmMjgyMjExMzY4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (vir 5 persone) 6 5 1 5 12 Lynx Close Lakeside 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.0928929 18.4604709
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!