LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lyronne Guest house, Shuttle and Tours | LekkeSlaap
+39

Lyronne Guest house, Shuttle and Tours

2 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Lyronne Guest house, Shuttle and Tours
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Frederik D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frederik D
Enkelreisiger

Baie vriendelike mense en baie gasvry.

Ek was gebel voor my aankoms om seker te maak ek is nog op pad. Ek was baie vriendelik verwelkom, Covid-roetine gevolg, na my kamer geneem en alles stap vir stap verduidelik sodat daar geen onduidelikheid is nie. Die gasheer het selfs vir my ys gebring vir my koeldrank en ek was ook genooi om waatlemoen saam met hulle te geniet. Die volgende oggend het ek ontbyt gekry, so 30 min voordat ek moes vertrek. Dit was 'n groot verrassing en baie welkom. Daarna het ek, die gasheer en gasvrou vir meer as 1 uur buite gesit en gesels, soos ou vriende. Ek sal hulle beslis kan aanbeveel en ek sal beslis weer van hul dienste gebruik maak. Baie dankie.

Lyronne Guest house, Shuttle and Tours's terugvoer

Wow, Derick, we were blown away by your positive words, we really appreciate the time you took to write such a detailed review.

This review made our day. Definitely look forward to having you visit us again, you will now forever be part of our family.
All of the best with mom and the dance school.

Keep safe, Lyronne.

Lyronne Guest house, Shuttle and Tours
Greta L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Greta L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies met al die basiese fasiliteite vir oornagverblyf. Baie vriendelike diens.

Vir die prys is dit baie goeie waarde. Basiese fasiliteite en die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Lyronne Guest house, Shuttle and Tours's terugvoer

Thank you so much for your kind words, Greta. We really appreciate you taking the time out to share your experience with us. We count ourselves lucky for customers like you. We wish you everything of the best with your future endeavors and we look forward to working with you again in the future. Please stay safe.

Lyronne Guest house, Shuttle and Tours
was R790
Vanaf R553
per nag (plek vir 2)
was R790
Vanaf R553
per nag (plek vir 2)
was R790
Vanaf R553
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Danie Theron-straat 3, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf5e2e164112572987ecba8d226921bbf024bee4ab30cdf7d2f6441f650d5851f258013e7e29b7e6c9c3be7a0f3afdc8756b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R790, nou Vanaf R553  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 3 Danie Theron Street Parow North 7500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.889586153077 18.572436206746
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!