Bela-Bela Akkommodasie by Mabalingwe 248 Elephant Lodge | LekkeSlaap
+18

Mabalingwe 248 Elephant Lodge

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 30 resensies vir Mabalingwe 248 Elephant Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ntokozo N - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ntokozo N
Gesin met klein kinders

Good.

The stay was great, just the shower wasn't working properly especially the big shower of the main bedroom. And we were looking forward to using it. Now we had to either go upstairs or in the room to take a bath, and hot water ran out pretty fast.

Retha D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Retha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike wegbreek uit die stad!

Heerlik rustige omgewing. Goeie vermaak vir kinders naby.

Natasha V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Perfek vir 'n vinnige wegkom saam met familie.

Hierdie is werklik 'n fantastiese huis wat baie mense kan akkomodeer. Eienaar is behulpsaam en vinnig om te reageer op e-posse. Ons het gevind dit was goeie waarde vir geld. Die huis is mooi en netjies opgepas en daar is 'n vreeslike lekker boma area om in die aande te braai. Lekker naby die swembaddens en aktiwiteite.

Naudine B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naudine B
Saam met vriende

Uitstekende verblyf en 'n onvergeetlike vakansie!

Mabalingwe 248 Elephant Lodge is die perfekte verblyf vir enige gesin. Die kamers is stylvol, ruim en is toegerus met al die kommoditeite wat 'n mens nodig het. Veral die boma is 'n bonus. Dit is heerlik om in die aande daar te braai. Verder is die eienaars vriendelik en baie behulpsaam. Die omgewing het 'n rustige atmosfeer wat dikwels deur vlakvarke en njala's besoek word. Die hoof swembad area is loopafstand, en het daagliks baie aktiwiteite om almal besig te hou. Dit is beslis baie goeie waarde vir geld! Ek sal beslis hierdie verblyf aanbeveel; dit was werklik 'n vakansie wat ek nooit sal vergeet nie!

Sophie M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sophie M
Gesin met klein kinders

Beautiful place to wake up to the sounds of birds every morning.

Nice place for the family to relax and have fun.

David S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David S
Gesin met klein kinders

Van die beste verblyf.

Het baie lekker tyd gehad, eenheid skoon en netjies.

Naomi S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi S

Heerlike wegbreeknaweek.

Ons verblyf was heerlik. Die plek was netjies en skoon en al die nodige kombuistoebehore was beskikbaar. Sal dit definitief aanbeveel.

Lizelle M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, heerlik gebly.

Was baie netjies, heerlik gebly. Baie dankie, Bronwyn en Isak vir ons verblyf en my ma se groot geskenk vir haar 80ste. Ons waardeer dit baie.

Roy M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy M
Saam met vriende

Relaxing 5 star accommodation.

Pleasantly surprised at lovely peaceful setting and roaming animals. Accommodation was 5 star couldn't fault a thing. Would definitely go back.

Frieda E - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frieda E
Gesin met klein kinders

Ons sal vir seker weer besoek.

As ek moet fout soek sal ek sê die enigste kritiek wat ek het is dat dit bietjie vuil was onder en binne die banke. Die vadoeke was ook vuil en die dame wat skoongemaak het, het nie al die asblikke leeg gemaak nie. Die boonste kamer se krane kort TLC. Andersins puik akkommodasie!

Dorothy T - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved our stay, unit is well equipped and clean.

We thoroughly enjoyed our stay, the unit is neat, clean, and well equipped. The quietness of the bushveld was very relaxing.

Lize O - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize O
Gesin met tieners

Rustig.

Die huis is goed toegerus en goed gemeubileer, daar kort niks. Sal definitief weer bespreek vir 'n wegbreek.

Jacques M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M
Gesin met klein kinders

Wonderlike plek, pragtig en goed ontwerp.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome place, beautiful and well designed.

See rating.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Daleen W - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen W

Ongelooflike ondervinding.

Baie netjiese en volledig toegeruste akkommodasie, uitmuntende diens van onderhoudspersoneel en eienaar van die eenheid is ten alle tye beskikbaar vir navrae en met terugvoer. Hierdie was ons eerste keer by Mabalingwe, maar definitief nie die laaste nie, hierdie akkommodasie word met graagte aanbeveel. Dankie.

Marica K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marica K
Gesin met klein kinders

Amazing plek wat ons tyd saam familie so spesiaal gemaak het.

Ek kan regtig niks negatief noem oor hierdie pragtige plek nie! Ons het dit so geniet. Daar is oorgenoeg van alles en die kombuis is pragtig oorgedoen. Die boma is 'n wenner!

Gerhard L - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker in die bos met bokkies oral.

Baie lekker gebly en die lapa deeglik gebruik. Die soutlek het beteken dat baie diere tot by ons gekom het, njalas, koedoes, ens. Die vlakvarke was egter baie lasting en ons moes die klein kinders die heeltyd beskerm nadat een van hulle 'n kind prober byt het.

Cornel V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel V
Gesin met klein kinders

Lekker ontspan tussen die diere.

Gerieflike huis wat aan alle behoeftes voldoen. Baie lekker boma waar jy kan ontspan tot laatnag langs 'n bosveldvuurtjie. Netjiese slaapkamers en badkamers en baie goed toegeruste kombuis. Die hele familie het moeilik daar weggegaan terug huis toe. Sal beslis weer gaan.

Adel V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel V
Gesin met klein kinders

Baie mooi, ruim en lekker beddens!

Pragtige plek. Lekker bomabraai!

Inge S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Inge S
Gesin met klein kinders

Gerieflik en netjies.

Die verblyf was gerieflik en netjies en die omgewing ontspanne en rustig. Die verblyf is in gerieflike loopafstand van die winkeltjie en ontspanningsarea met geriewe om kindertjies besig te hou.

Liezel D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel D
Gesin met klein kinders

Dit was rêrig baie lekker en gerieflik.

Definitief waarde vir geld. Netjies, skoon en veilig vir kinders.

Chrisna F - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna F
Gesin met klein kinders

Fantastiese Paasnaweek!

Ons familie was by Mabalingwe 148 Elephant Lodge vir Paasnaweek. Dit was absoluut wonderlik. Alles wat jy nodig het is in die huis, alles is skoon en werk. Ons het dit baie geniet en sal verseker terug wees. Die huis se ligging is ideaal, naby die swembad.

Sharon N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon N
Gesin met klein kinders

Awesomeness.

Private residence, no hustle no checking, just you and the house. Wonderful place to relax and enjoy nature. Amazing.

Lally L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lally L
Gesin met klein kinders

Dit was amazing!

Ons het dit so baie geniet. Die huis is pragtig en als werk 100%. Dit is skoon en netjies. Naby aan alles.

Lucille B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucille B

Besonderse mooi omgewing en baie netjiese onderhoude oord met genoeg geriewe.

Baie netjiese ruim eenheid toegerus met alles wat nodig is en meer. Goed geleë binne oord, nie te ver vanaf swembad en kindervermaak nie. Lugversorging 'n bonus binne in die bos. Sal graag weer besoek.

Liezl V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl V
Saam met vriende

Luukse, gemaklike eenheid in die bosveld.

Ek sal die eenheid aanbeveel vir enige een. Ons was 'n groep vriende saam met 3 laerskool kinders. Ons het die luuksheid van die eenheid baie geniet asook die ligging, omdat die eenheid nie vêr van die swembad en ander geriewe is nie. Die eienaar, Bronwyn het waarlik die ekstra myl gegaan om aan al ons versoeke toe voldoen, asook die ekstra "ietsie" wat vir ons in die eenheid gewag het met aankoms. Ons wil dit nou 'n jaarlikse instelling maak, so ons sien jul weer binnekort.

Janice F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice F
Gesin met tieners

Ons het ons verblyf baie geniet. Die plek was skoon met pragtige dekor. Ons is baie beïndruk. Ons sal weer terugkom.

Pragtig, skoon en vriendelike personeel. Sal beslis weer teruggaan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We loved our stay. The place was clean, beautiful decor. We were very impressed. Will definitely come back.

Beautiful, clean and staff are friendly. Will definitely go back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Refiloe M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Refiloe M
Saam met vriende

We enjoyed our stay, the place is very peaceful. Will definitely recommend it to someone.

Nice place to visit. Very peaceful and relaxing. We enjoyed our stay.

Hanlie L - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie L
Saam met vriende

Ons het 'n heerlike naweek gehad by Mabalingwe 148 Elephant Lodge.

Ons het 'n heerlike naweek gehad. Die uitleg van die eenheid het goed vir ons gewerk. Dit is goed toegerus en het in meeste van ons behoeftes voldoen. Die kuier in die lapa om die vuur was baie spesiaal. Die skugter koedoes wat die soutlek naby die lapa kom opsoek het, het jou na aan die natuur laat voel. Dit was goed om weer in die bos te kom.

Arista B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Arista B
Gesin met klein kinders

Breakaway for our family over the Easter weekend.

It is a wonderful house with a lot of potential in a lovely environment. The house however needs a lot of maintenance attention, i.e. the light at the Lapa that is not working together with other lights that the owners are aware of. The air-con in the bedroom on the left is freezing up and throwing out ice. The tap in the kitchen is stripped. A lot of the tiles are cracked. There were only 3 teaspoons in the cutlery drawer. The owners are aware of most of the problems (Thank you for the wine!) The owners are also very friendly and helpful and responded promptly to our inquiries during the weekend.

Maurice J - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurice J
Saam met vriende

Heerlike plek in 'n mooi omgewing.

Baie dankie Bronwyn, dit was 'n onvergeetlike naweek en julle het uit julle pad gegaan om ons tuis te laat voel. 10/10 vir julle gasvryheid en al die ekstras wat julle ingesluit het.

Vanaf R1 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 148, Elephant Lodge, Mabalingwe Natuurreservaat, Rooiberg/Thabazimbi-weg R516 , Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2MTA4M2QzLTEyMDAtNDQ1Ny04NzQ4LWUzMmNjMTdkYjQwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (plek vir 8) 30 5 1 5 Unit 248, Elephant Lodge, Mabalingwe Nature Reserve R516 Rooiberg/ Thabazimbi Road 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.822117 28.061889
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za