Mabalingwe Elephant Lodge Unit 265A Visarend
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mabalingwe Elephant Lodge Unit 265A Visarend is ’n gerieflike selfsorgeenheid vir 2 gaste in die Mabalingwe Natuurreservaat.
Die oopplan-eenheid het ’n slaaparea, ’n privaat badkamer, ’n kombuisie en ’n sitarea. Die eenheid het 'n dubbelbed en ’n privaat badkamer met ’n bad en stort.
Die kombuisie is met ’n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. In die sitkamer is daar 'n TV met DStv. Gaste kan ook van die privaat boma gebruik maak. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Mabalingwe Elephant Lodge Unit 265A Visarend Patrys is stapafstand van die swembaddens, 'n mini-gholfbaan, tennis- en muurbalbane, winkels, restaurante en die speelgronde af. Doendinge in die groot Mabalingwe Natuurreservaat sluit safari's, wilditte in die aand, oggend en met sonsondergang, voëlkyk en meer in.
Slaapplek
’n Bespreking by Mabalingwe Elephant Lodge Unit 265A Visarend sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.9/5
Monique Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 408
Jaar gelys 6
Ligging
- Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Mabalingwe Elephant Lodge Unit 265A Visarend het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Mabalingwe Nature Reserve Limpopo
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom