Mabalingwe House 201
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mabalingwe-straat 2, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R3 690 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Mabalingwe House 201 is in 'n veilige natuurreservaat net 28 km van Bela-Bela af.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers is ruim en elkeen het 'n ekstra-lang koningingrootte-bed. Die solderarea en buite-eenheid het elkeen 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort en/of bad.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en glase toegerus. Die leefarea het lugversorging, 'n kaggel en 'n TV met DStv. Die eetkamer het gemaklike stoele. Die onderdakstoep het braaigeriewe en spog met pragtige uitsigte. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Die huis is stapafstand van gemeenskaplike warm- en kouewaterswembaddens af, gemeenskaplike tennis- en muurbalbane, minigholf, 'n plaasstal, topgehalte-kroeg en dameskroeg met uitsigte oor die dam en 'n optelplek vir wildritte met die geleentheid om leeus te besigtig. Gaste kan hul eie voertuig gebruik om op die helfte van die plaas rond te ry. Gaste het die geleentheid om die Groot 5 in die reservaat te sien. Gaste kan ook wildritte en perdritte bespreek. Die Zebula Gholfbaan is naby en Mabalingwe House 201 het 'n ooreenkoms met die baan sodat gaste daar kan gholfspeel. Bespreek asb. vooraf. Daar is ook 'n spa wat gaste kan besoek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 81
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Mabalingwe-straat 2, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Mabalingwe House 201 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mabalingwe Nature Reserve Limpopo
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mabalingwe-straat 2, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo