Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe House 201

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R990 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Spesiale Aanbod

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 7 Apr 2024 tot 14 Jun 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R300 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

50% van die balans van die verblyf is 2 weke voor die inklokdatum aan Mabalingwe House 201 betaalbaar deur middel van 'n bankoordrag. DStv is beskikbaar teen ekstra koste per bespreking.

Bepalings en Voorwaardes:
Wanneer die deposito betaal is, stem jy in:
1. Dat die eienaar van House 201 vrygeskeld is van enige eise, skadevergoeding of aanspreeklikheid vir enige beserings of verlies van enige aard.
2. Dat jy jouself verbind om te hou by die reëls en regulasies van die Mabalingwe Natuurreservaat (MCPA) en dat jy persoonlik verantwoordelik en aanspreeklik is indien die reëls of regulasies van die natuurreservaat verbreek word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 690
R3 690 R3 137
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 690
R3 690 R3 137
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 690
R3 690 R3 137
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe-straat 2, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa08be8b71e5a09133f26c9786eaa63a94d90350761b4599cb77f66bbd391287e638c521f3fe1bd8c7d70dfb60b574d822886?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 690 nouVanaf R3 137 per nag (plek vir 8) 80 5 1 5 2 Mabalingwe Street Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -24.817413124951 28.061930537224
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem